Lyrics
[Verse 1]
As ek kyk na jou glimlag
'Ek luister na jou lag
Die prente in ons voorhuis
Geraamtes in die kas
[Verse 2]
Die mure nou vol gate
Ons liefde so verlate
Die stilte in ons kamer
Kaalvoetkinders in die strate
[Verse 3]
Sal jy vir my wag
Of sal jy eerder verder stap
In die diepte van die nag
Is daar iemand wat daar buite wag
Sal jy vir my sê
Sal jy my sê
Waar jou drome lê
Ek's verlore sonder jou
In die donker soek ek weer na jou
[Verse 4]
Die vlamme in jou hart
Het saggies nou verdwyn
Die liefde in jou hart is
Nou 'n groot geheim
[Verse 5]
Die stukkies in jou kamer
En die stilte in die gange
Gekraakte potte water
Kom ons soen, ek sien jou later
[Verse 6]
Sal jy vir my wag
Of sal jy eerder verder stap
In die diepte van die nag
Is daar iemand wat daar buite wag
Sal jy vir my sê
Sal jy my sê
Waar jou drome lê
Ek's verlore sonder jou
In die donker soek ek weer na jou
[Verse 7]
Sal jy vir my sê
Sal jy my sê
Waar jou drome lê
Ek's verlore sonder jou
In die donker soek ek weer na jou
[Verse 8]
Ek's verlore sonder jou
In die donker soek ek weer na jou
[Verse 9]
Ek is verlore sonder jou
In die donker soek ek weer na jou
Written by: Hiram Koopman