Top Songs By Ruhan Du Toit
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Ruhan Du Toit
Lead Vocals
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Songwriter
Murray Lubbe
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ek het jou nie meer so lief soos ek gehad het
Elke dag raak dit net nog ‘n bietjie meer
Maar nes ek dink dat ek die laaste sluk gevat het
Dan vul jy hierdie hart se glas net weer
[Verse 2]
Want hierdie liefde is 'n langpad vol van gate maar ek wil hom saam met jou vat
Ek sal bestuur terwyl jy slaap en met my baadjie jou toemaak as dit te koud raak
[Chorus]
So kan ek jou hart hou, hom toevou in lappe
En hom dra op die trappe, hemel toe
Jy weet hoe ek voel
Sal jy my toelaat, toe, ek sal hom nie breek nie
Moet dit nooit vergeet nie
Al weet jy dit reeds
En al is ek nie jou eerste liefde nie, mag ek jou laaste wees
[Verse 3]
Ek voel nie meer oor jou soos die begin nie
Elke dag groei hierdie dors vir jou net meer
Soms so bang was ek dalk nie vir jou te min nie
Want ek wil so graag dié wêreld vir jou gee
[Verse 4]
Want hierdie liefde is verewig, kom net eenkeer in 'n lewe en ek weet dit
En dit vat meer as net ek is lief vir jou, ek soek jou hele hart so ekke gee dit
[Chorus]
So kan ek jou hart hou, hom toevou in lappe
En hom dra op die trappe, hemel toe
Jy weet hoe ek voel
Sal jy my toelaat, toe, ek sal hom nie breek nie
Moet dit nooit vergeet nie
Al weet jy dit reeds
En al is ek nie jou eerste liefde nie, mag ek jou laaste wees
[Verse 5]
Ooh-oh-oh mag ek jou laaste wees
Oh-oh-oh
[Chorus]
So kan ek jou hart hou, hom toevou in lappe
En hom dra op die trappe, hemel toe
Jy weet hoe ek voel
En al is ek nie jou eerste liefde nie, mag ek jou laaste wees
Written by: Johan Oberholzer