Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Deon Groot
Deon Groot
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Deon Laubscher
Deon Laubscher
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Ruik die bosveld in die lug
Is die plek waarheen ek vlug
As die stads se lawaai vir my teveel kom raak
En ek voel dit is al wat my weer heel kan maak
Ruik ek die bosveld, die bosveld in die lug
[Chorus]
Laat die vure
Laat die vure
Laat die vure brand
[Chorus]
Laat die vure
Laat die vure
Laat die vure brand
Laat die vure brand
[Verse 2]
Voel die bosveld in die lug
Hierna kom ek altyd terug
Waar 'n jakkels snags daar in die verdes roep
En ek hoor dit saans hier op my agterstoep
Voel ek die bosveld, die bosveld in die lug
[Chorus]
Laat die vure
Laat die vure
Laat die vure brand
[Chorus]
Laat die vure
Laat die vure
Laat die vure brand
[Chorus]
Laat die vure
Laat die vure
En laat die vure brand
[Verse 3]
Saam gaan ons die wysheid uit die kole kraak
Saam gaan ons die lewe diep spore trap
Luister na die klanke wat die vlamme speel
As die knetter van die hout sy eie storie deel
[Chorus]
Laat die vure
Laat die vure
Laat die vure brand
[Chorus]
Laat die vure
Laat die vure
Laat die vure brand (Uit die bosveld, die bosveld in die lug)
[Chorus]
Laat die vure
Laat die vure
Laat die vure brand (Uit die bosveld, die bosveld in die lug)
[Chorus]
Laat die vure
Written by: Deon Laubscher
instagramSharePathic_arrow_out