Featured In
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Appel
Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Murray Lubbe
Programming
Brendan Ross
Saxophone
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Songwriter
Murray Lubbe
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
[Verse 1]
En ons het baie vêr geloop om hier te kom
Soveel trane, soveel bloed en soveel son
Maar nog nooit het jy jou rug op my gedraai
Of my verraai
Of my verraai
[Verse 2]
Jy sê woorde die is goedkoop, die is min
Laat jou dade praat, laat die mense oor jou sing
Elke roos het sy dorings, uit jou seer sal ek leer
Probeer verstaan
Waaroor die lewe gaan
[Chorus]
En Jozi, Jozi, Jozi
Sal jy hier langs my kom lê
Laat jou woorde my kom balsem soos jy sê
Ons sal eendag hierdie donker uitoorlê
En Jozi, Jozi, Jozi
Al is daar net 'n pap en sousie
Dis swaar maar die liefde kan jy nie kom flousie
Ons sal eendag hierdie donker uitoorlê
Jy kort die donker voor die lig my liewe Jozi
[Verse 3]
Jy weet jy slaan my hart se kamers aan die brand
Jy bring die waters wat dit blis jy bring die sand
En al sou dit met ons sleg gaan, sou ons als verloor, begin ons oor
Oor en oor
[Chorus]
En Jozi, Jozi, Jozi
Sal jy hier langs my kom lê
Laat jou woorde my kom balsem soos jy sê
Ons sal eendag hierdie donker uitoorlê
En Jozi, Jozi, Jozi
Al is daar net 'n pap en sousie
Dis swaar maar die liefde kan jy nie kom flousie
Ons sal eendag hierdie donker uitoorlê
Jy kort die donker voor die lig my liewe Jozi
[Chorus]
En Jozi, Jozi, Jozi
Sal jy hier langs my kom lê
Laat jou woorde my kom balsem soos jy sê
Ons sal eendag hierdie donker uitoorlê
En Jozi, Jozi, Jozi
Al is daar net 'n pap en sousie
Dis swaar maar die liefde kan jy nie kom flousie
Ons sal eendag hierdie donker uitoorlê
Jy kort die donker voor die lig my liewe Jozi
Written by: Christoph Kotze