Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
JAN JAN JAN
JAN JAN JAN
Performer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Riaan Van Wyk
Riaan Van Wyk
Keyboards
Ricul Nel
Ricul Nel
Harmonica
Riaan Venter
Riaan Venter
Vocals
Heinrich Rautenbach
Heinrich Rautenbach
Vocals
Jaco Pitzer
Jaco Pitzer
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
Stephan Hugo
Stephan Hugo
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Al die tjoppies is ontdooi en al die kole brand rooi
Die gin en tonic girls in hulle rokkies ontplooi
Maak 'n bietjie vas, maak 'n bietjie vas, jou broek, jou rompie knopie vas
Maak 'n bietjie los, maak 'n bietjie los, jy weet, jy weet, jy weet mos
[Verse 2]
Na die braaivleis en die slaai waai die vellies en die plakkies
My kuite is vol meel, los die sokkie laat ons sakkie
Maak 'n bietjie vas, maak 'n bietjie vas, jou broek, jou rompie knopie vas
Maak 'n bietjie los, maak 'n bietjie los, maak 'n bietjie los jou bolla mos
[Verse 3]
Stamp mielies stamp, sakkie sakkie's terug
[Chorus]
Gooi, gooi, gooi, gooi mielies gooi, mooi nooi
Gooi, gooi mielies gooi, mooi nooi
Kom ons dans laat ek jou lei, ek maak die lekke' hekke oop so kom en wei by my

Kom ons dans laat ek jou lei, ek maak die lekke' hekke oop want jy lyk lus vir wei
[Verse 4]
Al die bokkies in Pretoria en Johannesburg
Parys, Pochefstroom en Heuwelsig
Maak 'n bietjie vas, maak 'n bietjie vas, jou broek, jou rompie knopie vas
Maak 'n bietjie los, maak 'n bietjie los, jy weet, jy weet, jy weet mos
[Verse 5]
Nylstroom, Upington en Hartenbos
Al die bokkies oor die land bring die laaste os
Maak 'n bietjie vas, maak 'n bietjie vas, jou broek, jou rompie knopie vas
Maak 'n bietjie los, maak 'n bietjie los, jy weet, jy weet, jy weet mos
[Verse 6]
Stamp mielies stamp, sakkie sakkie's terug
[Chorus]
Gooi, gooi, gooi, gooi mielies gooi, mooi nooi
Gooi, gooi mielies gooi, mooi nooi
Kom ons dans laat ek jou lei, ek maak die lekke' hekke oop so kom en wei by my
[Chorus]
Gooi, gooi, gooi, gooi mielies gooi, mooi nooi
Gooi, gooi mielies gooi, mooi nooi
Kom ons dans laat ek jou lei, ek maak die lekke' hekke oop want jy lyk lus vir wei
[Verse 7]
Lus vir wei
Mos lus vir wei whooh
Lus vir wei
Mos lus vir wei whooh
[Verse 8]
Stamp mielies stamp, sakkie sakkie's terug
[Chorus]
Gooi, gooi, gooi, gooi mielies gooi, mooi nooi
Gooi, gooi mielies gooi, mooi nooi
Kom ons dans laat ek jou lei, ek maak die lekke' hekke oop so kom en wei by my
[Chorus]
Gooi, gooi, gooi, gooi mielies gooi, mooi nooi
Gooi, gooi mielies gooi, mooi nooi
Kom ons dans laat ek jou lei, ek maak die lekke' hekke oop want jy lyk lus vir wei
[Verse 9]
Stamp mielies stamp, sakkie sakkie's terug
Written by: Don Kelly, Stephan Hugo, Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out