Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
FATMAN
Vocals
Dirk van Niekerk
Drums
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Roux Cloete
Composer
Johannes Brümmer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Is jy hier vir my dogter, waar kom jy vandaan?
Wie is jou pa en wat is jou naam?
Wat is jou planne, waar vat jy haar heen?
Ek hoop jy het maniere, want ek watch jou ou seun
[Verse 2]
Kom stap gou saam dan stel ek jou voor
Aan my ou vroutjie, ek laai haar graag oor
[Chorus]
Ontmoet vir tannie Katesbes, die mooiste 30 nul 6
Sy is so liefdevol en fraai
Tannie Katesbes, die mooiste 30 nul 6
Pasop as ek haar oorlaai
[Chorus]
Ontmoet vir tannie Katesbes, die mooiste 30 nul 6
Sy gaan jou knieringtjies laat draai
Tannie Katesbes, die mooiste 30 nul 6
Pasop as ek haar oorlaai
[Verse 3]
Sussie is ordentlik so mooi groot gemaak
Hou terug jou handjies anders word die tannie kwaad
WP of Bulle, hoe groot is jou grond?
Hoe loop jou beeste, ry jy Toyota of Ford?
[Verse 4]
Kom stap gou saam dan stel ek jou voor
Aan my ou vroutjie, ek laai haar graag oor
[Chorus]
Ontmoet vir tannie Katesbes, die mooiste 30 nul 6
Sy is so liefdevol en fraai
Tannie Katesbes, die mooiste 30 nul 6
Pasop as ek haar oorlaai
[Verse 5]
Ontmoet vir tannie Katesbes, die mooiste 30 nul 6
Sy gaan jou knieringtjies laat draai
Tannie Katesbes, die mooiste 30 nul 6
Pasop as ek haar oorlaai
[Verse 6]
Bok staan styf
Daar is ‘n teiken op jou lyf
Watookal jy doen
Moet haar nie verkeerd opvryf
[Chorus]
Ontmoet vir tannie Katesbes, die mooiste 30 nul 6
Sy is so liefdevol en fraai
Tannie Katesbes, die mooiste 30 nul 6
Pasop as ek haar
[Chorus]
Ontmoet vir tannie Katesbes, die mooiste 30 nul 6
Sy gaan jou knieringtjies laat draai
Tannie Katesbes, die mooiste 30 nul 6
Pasop as ek haar oorlaai
Pasop as ek haar oorlaai
Written by: Johannes Brümmer, Roux Cloete