Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bernice West
Bernice West
Vocals
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Songwriter
Jacomien De Wet
Jacomien De Wet
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Is jy reg om die vloek van ‘n sondebok te laat gaan?
Is jy reg om die kruis van jou moedertaal weer te dra?
Sê my staan jy vir iets of is jy soos die res uitverkoop?
Kan jy onthou hoe dit was toe jy Afrikaner was?
[Verse 2]
As hulle sê jy moet
Wat dink jy gaan jy doen?
[Verse 3]
Die Afrikaner maak so
Hy weet sy krag kom van bo
Dis maar hoe hy gemaak is, as hy vir jou groet
Kyk hy jou in die oë
[Verse 4]
Jy's hier geplant en gebou
Kan jy dit enigsins onthou?
Wie jy was, wie jy is
Dis weer tyd om te glo
Die Afrikaner maak so
[Verse 5]
Is jy moeg om te hoor dat die skuld wat jy dra was jou skuld?
Want as die ruggraat ontbreek sukkel hul om die hand op te steek
Jy's nie gemaak om te volg, jy was altyd gemaak om te lei
Sien jou refleksie in jou verlede en onthou wie jy is
[Verse 6]
Die Afrikaner maak so
Hy weet sy krag kom van bo
Dis maar hoe hy gemaak is, as hy vir jou groet
Kyk hy jou in die oë
[Verse 7]
Jy's hier geplant en gebou
Kan jy dit enigsins onthou?
Wie jy was, wie jy is
Dis weer tyd om te glo
Die Afrikaner maak so
[Verse 8]
Is jy reg om die vloek van ‘n sondebok te laat gaan?
[Verse 9]
Die Afrikaner maak so
Hy weet sy krag kom van bo
Dis maar hoe hy gemaak is, as hy vir jou groet
Kyk hy jou in die oë
[Verse 10]
Jy's hier geplant en gebou (Hier geplant en gebou)
Kan jy dit enigsins onthou? (Enigsins onthou)
Wie jy was, wie jy is
Dis weer tyd om te glo
Die Afrikaner maak so
[Verse 11]
Wie jy was, wie jy is
Dis weer tyd om te glo
Die Afrikaner maak so
Written by: Jacomien De Wet, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out