Lyrics

[Verse 1]
Hy pluk vir my blomme
Hy laat my skree uit sy ruite uit
Ons sit op sy kar se dak en musiek speel terwyl die horison sy gesig streel
[Verse 2]
Hy kyk vir my met blou oë (Blou oë)
En glimlag met die mooiste somerson (Somerson)
En ek voel weer soos 'n kind by hom
My lief, ek word nog elke dag verstom
[Chorus]
Hier staan ons alweer in die gedruis van die reën
Ek wil jou net soen, en dalk ander dinge ook doen
Hou my vas en lê hier dat ek jou kan sê
Ek sal jou altyd kan liefhê
[Chorus]
Al dryf jy my teen die mure uit, ek sal jou vashou
Vir altyd aan jou vasklou
Hou my vas en lê hier dat ek jou kan sê
Ek sal jou altyd kan liefhê
[Verse 3]
Jy is vrolik in die môre
Maak my wakker met 'n koffie en beskuit
Ons sit op die plaas se stoep en musiek speel terwyl die oggendlig my gesig streel
[Verse 4]
Jy kyk weer my met daai sblou oë (Blou oë)
En glimlag met die mooiste somerson (Somerson)
En ek voel weer soos 'n kind by hom
My lief, ek word nog elke dag verstom
[Chorus]
Hier staan ons alweer in die gedruis van die reën
Ek wil jou net soen, en dalk ander dinge ook doen
Hou my vas en lê hier dat ek jou kan sê
Ek sal jou altyd kan liefhê
[Chorus]
Al dryf jy my teen die mure uit, ek sal jou vashou
Vir altyd aan jou vasklou
Hou my vas en lê hier dat ek jou kan sê
Ek sal jou altyd kan liefhê
[Verse 5]
(Doo-da, doo-da-doo-da, doo-da) Ek sal jou altyd liefhê

Written by: Zoë Jacobs
instagramSharePathic_arrow_out