Music Video

Jan Blohm & Ryno Velvet - Tussen Die Lyne
Watch Jan Blohm & Ryno Velvet - Tussen Die Lyne on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jan Blohm
Jan Blohm
Performer
Ryno Velvet
Ryno Velvet
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ryno Velvet
Ryno Velvet
Songwriter
George Harry Kymdell
George Harry Kymdell
Songwriter

Lyrics

Tussen die lyne
Van jou lyf en myne
Die ewige skuilling wat hier draai
My omswaai en dan staan jy weer voor jou ma se deur
Ek gaan die stilte stukkend skree
Want ek mis jou maar net
Dis al wat pla
As jy my weer sou vra
Sou die boodskap dra?
Want ek mis jou maar net
'n Klein bietjie meer
En ek wens vanaand
Ek kon die liefde verleer
Tussen die lyne
Van jou oë en myne
Daar's dinge daar buite wat jou veraai en jou weg waai en ons
Dans weer voor jou ma se deur
Ons gaan die stilte stukkend skree
Want ek mis jou maar net
Dis al wat pla
As jy my weer sou vra
Sou die boodskap dra?
Want ek mis jou maar net
'n Klein bietjie meer
En ek wens vanaand
Ek kon die liefde verleer
Tussen die lyne
Was jy ooit myne?
Tussen die lyne
Van jou mond en myne
Die ewige swye wat bydra dat ons vra vrae en dan
Dans ons weer voor jou ma se deur
Ek gaan die stilte stukkend skree
Want ek mis jou maar net
Dis al wat pla
As jy my weer sou vra
Sou die boodskap dra?
Want ek mis jou maar net
'n Klein bietjie meer
En ek wens vanaand
Ek kon die liefde verleer
Written by: George Harry Kymdell, Ryno Velvet
instagramSharePathic_arrow_out