Music Video

Spoegwolf - Erika Way (feat. Jodi Jantjies) [Official]
Watch Spoegwolf - Erika Way (feat. Jodi Jantjies) [Official] on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Bass
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Guitar
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Guitar
Jodi Jantjies
Jodi Jantjies
Vocals
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Jodi Jantjies
Jodi Jantjies
Lyrics
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Composer
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Composer
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Songwriter
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Composer
Spoegwolf
Spoegwolf
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Spoegwolf
Spoegwolf
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Sê my is jy okay?
Jou wêreld vergaan om my
Ek wonder, is jy okay?
Ek kon jou voel langs my
[Verse 2]
Jou ma-hulle sê
Jy't 'n werk gekry
Vêr oor die see
Vêr van my
[Verse 3]
Ek't my toekoms aan jou belowe
En als wat daarna kom
Sê my, is jy gelowig?
[Verse 4]
Ek't my toekoms aan jou belowe
En als wat daarna kom
Sê my, is jy gelowig?
[Verse 5]
Erica Way, Erica
Erica Way
Erica, vêr weg van my
[Verse 6]
Sê my is jy ook verslaan?
As ons nog kon raak sou ons weer opstaan
Ek dink ek ken nog die pad
Tot by jou huis
En waar my draaie opraak
Jy't gesê ek moet liewer ry
Maar iets van jou het ingeklim en is nog by my
[Verse 7]
Ek't my toekoms aan jou belowe
En als wat daarna kom
Sê my, is jy gelowig?
[Verse 8]
Ek't my toekoms aan jou belowe
En als wat daarna kom
Sê my, is jy gelowig?
[Verse 9]
Erica Way, Erica
Erica Way
Erica, vêr weg van my
Written by: Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe, Christiaan Lodewyk von Wielligh, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Jodi Jantjies, Johan Moskou du Toit
instagramSharePathic_arrow_out