Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Elvis Blue
Vocals
Jake Odendaal
Jake Odendaal
Bass
Thinus Odendaal
Thinus Odendaal
Drums
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Matthys Maree
Matthys Maree
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Elvis Blue
Elvis Blue
Songwriter
Jake Odendaal
Jake Odendaal
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Elvis Blue
Elvis Blue
Producer
Jake Odendaal
Jake Odendaal
Producer

Lyrics

[Verse 1]
So baie wat ek nog moes sê
Maar jy was nie meer hier nie
Net die langpad en kilo's agter my
[Verse 2]
Net jou foto op my foon
Soos 'n wind in 'n wilgerboom
Die langpad gee nie om nie
Jy was hier nou's jy weg en ek mis jou so
[Chorus]
Hoe wys ek jou my liefde
Tussen Beaufort en Bloem?
Hoe sê ek ek is jammer
As ek jou nie meer kan soen nie?
Die langpad gee nie om nie
En tyd gaan so gou verby
My horison is leeg sonder jou langs my
[Verse 3]
Ek het die leer probeer klim
Maar mens kom nooit bo nie
In jou kamer was eintlik al waar ek moes wees
[Verse 4]
Nou sit ek iewers in 'n hotel
Net voor bedtyd sal ek jou bel
Die lanpad gee nie om nie
En vanaand soek ek eintlik my eie huis
[Chorus]
Maar hoe wys ek jou my liefde
Tussen Beaufort en Bloem?
Hoe sê ek ek is jammer
As ek jou nie meer kan soen nie?
Langpad gee nie om nie
En tyd gaan so gou verby
My horison is leeg sonder jou langs my
My horison is leeg sonder jou langs my
[Verse 5]
Spyt kom te laat
En tyd is tydelik
Het net 'n oomblik gehaad om te sê ek het jou lief
Nou maak die teerpad my net seer
Sonder jou is alles leeg
Sonder jou is alles leeg
[Chorus]
Maar hoe wys ek jou my liefde
Tussen Beaufort en Bloem?
Die langpad gee nie om nie
Die langpad gee nie om
Ohh die langpad gee nie om nie
My horison is leeg sonder jou langs my
My horison is leeg sonder jou langs my
Written by: Elvis Blue
instagramSharePathic_arrow_out