Featured In

Top Songs By Rudo Schwim

Credits

PERFORMING ARTISTS
Rudo Schwim
Rudo Schwim
Performer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Rudo Schwim
Rudo Schwim
Composer
Emil Paul
Emil Paul
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Jy’t weggebreek
Jy kuier vir die stilte
Lewe word mal met die stad se geraas
Ek weet jy's oppad
Ek ken ‘n plek waar jy jou kop kan bedaar
[PreChorus]
Oh-oh, ek weet jy's myne
Lees deur die lyne, oh-oh
Al die grondpaaie wat jy geloop het
Is amper verby
Is amper verby
[Chorus]
So, sê vir my al lyk die hemel grys
Sal jy vir ‘n Clarens winter wil bly?
Ja, ek sê vir jou al lyk die berge blou
Daar's niemand anders waarmee ek 'n Clarens winter wil hou
Niemand anders waarmee ek 'n Clarens winter wil hou
Daar's niemand anders waarmee ek 'n Clarens winter wil hou
[Verse 2]
Die Here het ‘n plan
So, moenie teen dit stry nie
Gelei tot hier en dis waar jy moet wees
[PreChorus]
Oh-oh, jy weet jy's myne
Lees deur die lyne, oh-oh
Al die grondpaaie wat jy geloop het
Is amper verby
Is amper verby
[Chorus]
So, sê vir my al lyk die hemel grys
Sal jy vir ‘n Clarens winter wil bly?
Ja, ek sê vir jou al lyk die berge blou
Daar's niemand anders waarmee ek 'n Clarens winter wil hou
Niemand anders waarmee ek 'n Clarens winter wil hou
Daar's niemand anders waarmee ek 'n Clarens winter wil hou
[Bridge]
Dans deur die winter
Koue voete op die ys vir jou en vir my

Written by: Emil Paul, Rudo Schwim
instagramSharePathic_arrow_out