Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
Lead Vocals
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Electric Guitar
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
Songwriter
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer
Deon Dee
Deon Dee
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Fluister
Fluister woorde wat my hart wil glo
Die mooiste leuen is die waarheid in jou oë
In jou oë
[Verse 2]
Luister
Luister as die reën val oor die vlaktes
As die stof gaan lê en die hele aarde nat is
Wag jy vir my by die plaashek
[Verse 3]
Hier by jou
Kannie langer wag nie, wil my arms om jou vou
Vier seisoene maal tienduisend, dis te min
Te min by jou
[Verse 4]
Net ek en jy
Maak die tenk vol diesel, Liefling en ons ry
Ek hoor die platteland roep ver van als waar ons
Waar ons nou bly
Ek en jy
[Verse 5]
Tjoepstil
Tjoepstil soos die trane oor jou wang
Stiller as jou voetstappe in die gang
Ek sal jou laaste traan vang
[Verse 6]
Hier by jou
Kannie langer wag nie, wil my arms om jou vou
Vier seisoene maal tienduisend, dis te min
Te min by jou
[Verse 7]
Net ek en jy
Maak die tenk vol diesel, Liefling en ons ry
Ek hoor die platteland roep ver van als waar ons
Waar ons nou bly
Ek en jy
[Verse 8]
Soos die sonsak sy kleure bou
Kleindorpie gevoel, tref my nou
God, Gesin, geseënd, bewoë
Ons drink uit pierings, want ons bekers loop oor
[Verse 9]
Net ek en jy
Maak die tenk vol diesel, Liefling en ons ry
Veruil die Neon ligte vir die platteland waar ons
Waar ons nou bly
[Verse 10]
Hier by jou (Hier by jou)
Kannie langer wag nie, wil my arms om jou vou (Om jou vou)
Vier seisoene maal tienduisend, dis te min
Te min by jou
[Verse 11]
Liefling te min
Te min by jou
Maak die tenk vol diesel, Liefling
Maak die tenk vol diesel, Liefling
Maak die tenk vol diesel, Liefling
En ons ry
Written by: Gerhard Steyn
instagramSharePathic_arrow_out