Top Songs By Chris Else
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Chris Else
Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Murray Lubbe
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Chris Else
Songwriter
Georic Lomas
Songwriter
Marco van Deventer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
[Intro]
Soos 'n legkaart pas ons bymekaar
Soos die reën en die wind wat bedaar
As my dag nie begin met jou stem wat my roep
Sal ek alles opgee, sal ek doen wat ek moet
[Verse 1]
'n Eenvoudige som om te maak
Sal deel wat ek het honderd maal
Jy't die mure gebreek
Jy't my dors weer kom les
Jy's die bloed in my are
Jy's al wat ek het
Jy's die bloed in my are
Jy's als wat ek het
[Chorus]
Jy's die oase in my hartswoestyn
Jy's al wat ek nodig het
My brood en wyn
Jy's my vier seisoene
My alles in een
Sal styf teen jou staan deur die storms en reën
Sal styf teen jou staan deur die storms en reën
[Verse 2]
Het dit vroeg in my lewe geleer
My kind jy sal weet as jy weet
As jy jou oë toe maak en vrede ervaar
Hou vas wat jy het, jy's al reeds halfpad daar
Hou vas wat jy het, jy's al reeds halfpad daar
[Chorus]
Jy's die oase in my hartswoestyn
Jy's al wat ek nodig het
My brood en wyn
Jy's my vier seisoene
My alles in een
Sal styf teen jou staan deur die storms en reën
Sal styf teen jou staan deur die storms en reën
[Bridge]
En ek sal loop oor die kole
Sal dans teen die wind
Dit alles om vir jou weer te vind
Ooh
Dis net genade
Jou hart in my hande
Glo elke woord wat ek sê
[Chorus]
Jy's die oase in my hartswoestyn
Jy's al wat ek nodig het
My brood en wyn
Jy's my vier seisoene
My alles in een
Sal styf teen jou staan deur die storms en reën
[Chorus]
Jy's die oase in my hartswoestyn
Jy's al wat ek nodig het
My brood en wyn
Jy's my vier seisoene
My alles in een
Sal styf teen jou staan deur die storms en reën
Sal styf teen jou staan deur die storms en reën
Written by: Chris Else, Georic Lomas, Marco van Deventer