Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Riana Nel
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Riana Nel
Composer
Ewald Coleske
Composer
Lyrics
Ha-em-yeah-eh-he-he
Mm-hm-hm-hm-hm-mm
Ek het gewonder hoe ek sonder jou
Aan sou stap in hierdie lewe
Nie ooit getwyfel hoe ek voel
Uh-hu-hu-hum
En vir die eerste keer my hart gegee
'n Kans gevat op ware liefde
Ons was tog vir mekaar bedoel
Maar elke dag 'n vraag sonder 'n antwoord
En ek sien dit in jou oë
Wat ek nie wil hoor
Maak oop jou oë en sien wat voor jou
Staan in die maanlig en sê my wat jy voel
Sê my wat jy voel
Maak oop jou oë en sien wat voor jou
Staan in die maanlig en sê my wat jy voel
Sê my wat jy voel
Daar moet 'n rede wees vir al die vrees
Ek veg met elke klein gedagte
Regtig gehoop dit is dalk jy
Mmmm
Verniet, en hier's ons nou en ek onthou
Ons is eerder beter af as vriende
Jy weet die waarheid maak so seer
En elke dag 'n vraag sonder antwoord
Maar ek sien dit in jou oë
Wat ek nie wil hoor
Maak oop jou oë en sien wat voor jou
Staan in die maanlig en sê my wat jy voel
Sê my wat jy voel
Maak oop jou oë en sien wat voor jou
Staan in die maanlig en sê my wat jy voel
Sê my wat jy voel
Ek het gehoop jy sal my kom haal vanaand
(Jy my sal kom haal)
Hopelik weet jy dis te laat, vanaand
Maak oop jou oë en sien wat voor jou
Staan in die maanlig en sê my wat jy voel
(Sê my wat jy voel)
(Sê my wat jy voel)
Sê my wat jy voel
Maak oop jou oë en sien wat voor jou
Staan in die maanlig en sê my wat jy voel
Sê my wat jy voel
Sê my wat jy voel
Written by: Ewald Coleske, Riana Nel