Top Songs By Leah
Credits
PERFORMING ARTISTS
Leah
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Composer
Jacomien de Villiers
Composer
Jannes Erasmus
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jake Odendaal
Producer
Lyrics
Die donker bly staar
Die lug is toe gevee
Hoe kan 'n hart so begeer
Sonder om ooit iets te gee?
Ek sal bly hoop al sê die skare nee
Ek sal jou lief hê daar in die stilte, die skaduwee
Ek grawe my woorde maar my hart wil skree
En ons loop deur die pad maar ons bly alleen
En al word dit seer wil ek by jou wees
Maar ek mag jou mis
Ek mag jou mis
En daar's soveel wat ek nog vir jou wil sê
Soos die afgrond dreig en ek jou wil hê
Maar ek mag jou mis
Ek mag jou mis
Ek het jou gesoek
Ek kon jou nie vind
Waar het ons paaie
Mekaar so gemis, gekruis, gemis?
Sal jy my glo dat jy myne is
En dat daar ook nooit iemand
Weer sal wees wat my hart so mis
Ek het jou belowe
Ek het jou gevind
En ons loop die pad maar ons bly alleen
En al word dit seer wil ek by jou wees
Maar ek mag jou mis
Ek mag jou mis
En daar's soveel wat ek nog vir jou wil sê
Soos die afgrond dreig en ek jou wil hê
Maar ek mag jou mis
Ek mag jou mis
Ek mag jou mis
Ek mag jou mis
Ek mag jou mis
Ek mag jou mis
Ek het jou belowe
Ek het jou gevind
En ons loop die pad maar ons bly alleen
En al maak dit seer wil ek by jou wees
Maar ek mag jou mis
Ek mag jou mis
En daar's soveel wat ek nog wil sê
Soos die afgrond dreig en ek jou wil hê
Maar ek mag jou mis
Ek mag jou mis
Ek mag jou mis
Ek mag jou mis
Ek mag jou mis
Ek mag jou mis
Ek mag jou mis
Written by: Jacomien de Villiers, Jannes Erasmus, Johan Vorster