Top Songs By John Rock Prophet
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
John Rock Prophet
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ruan Greeff
Songwriter
Lyrics
[Verse 1]
My kinderkwale was vir jou genoeg
En nou's jy businessman in 'n swart silk suit
O, mooi beduie, mooi te bederf
Op jou huis en fyn besnaar
[Verse 2]
O, en die taliman kan maar kom
Jy's mos slim en hy is dom en klaar
[Verse 3]
O, Meraai, as ek vir ons 'n huisie bou, sal jy daar kom bly?
O, Meraai, as ons eendag famous raak, sou jy trou met my?
Ons kan die hele dorp nooi
Die kansel met wit lelies strooi
Kom bly by my
[Verse 4]
Sou jy kon?
Sou jy kom?
Sou jy kon?
[Verse 5]
Mindere mense het vir jou bemin
Nou moet jy maar met jouself begin
O, jou hart vol drome, jou bors breed
In hierdie dorp sal ons nooit vergeet
[Verse 6]
O, en die taliman kan maar kom
Inteendeel jy wag al klaar vir hom, jy't hom gemeet
[Verse 7]
O, Meraai, as jy ons op TV sien, sal jy jou ma sê?
Dis daai vaal seun onder in die straat vir wie jy nou wou hê
'n Hele haas sommer bring
Jy kan kook en ek sal sing
Kom bly by my
[Verse 8]
Sou jy kon?
Sou jy kon?
Sou jy kon?
[Verse 9]
Pak jou binnegoed en jou beddegoed en dis al wat jy laai
Groet die hond en maak die vensters toe, sê vir die oumense goodbye
Groet die klerk by die poskantoor net soos jy uit wou draai
Soos jy uitry op die highway blaas vir die bergies 'n soen
[Verse 10]
Sou jy kon?
Sou jy kon?
Sou jy kon?
Written by: Ruan Greeff