Lyrics
Na al die jare
Gif in my are
Al daai laat aande
Proe soos tequila en sonder jou hande op my
Jy trek my in
Jy trek my uit
Met 'n koue kyk
En jou warm lyf
Voel ek verloor beheer
(Ek verloor beheer)
Jy trek my in
Jy trek my uit
Kan dit langer bly
Kan dit langer bly
So reg dit was verkeerd
My soos 'n boek gelees
Al die woorde weer vergeet
Jy's steeds mooi vir my
(Jy's steeds mooi vir my)
Skemers op strande
Sand deur ons hande
Ons breek soos die branders
Voel dit weer en weer en weer en weer
Jy trek my in
Jy trek my uit
Kan ek langer bly
Kan ek langer bly
Voel soos die eerste keer
(Voel soos die eerste keer)
Jy trek my in
Jy trek my uit
Met 'n koue kyk
En jou warm lyf
So reg dit was verkeerd
My soos 'n boek gelees
En as jy val
Sal ek jou vang
Die sterre brand jou oë
Maak hul toe my skat
Voel ek verloor beheer
Ek moet van jou vergeet
Hou op so na my kyk
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
Jy weet jy's mooi vir my
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
(Jy weet jy's mooi vir my)
Written by: Hunter Kennedy, Janie Bay, Jean Du Plessis