Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
John Rock Prophet
John Rock Prophet
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ruan Greeff
Ruan Greeff
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Jy's hier geplaas onder die son
Geluk en beswaar, jou lewens gids, doof en stom
Die padkaart in nietige tou
En hier moet jy jou menslikheid aanskou
[Verse 2]
En wanneer jy wil stil raak
En net met jouself praat
Soek vrede bo mening en raad
Kan jy huistoe kom
[Verse 3]
Wanneer die leemtes te groot raak
En jy raak vir jou God kwaad
Wanneer die wêreld jou min traak
Kan jy huistoe kom
[Verse 4]
En sal jou hier bemin
Sonder woord en sonder sin
Die wêreld kan jy nuut buite vind
Jy, kind van die son
Jy, kind van die son
Jy, kind van die son
[Verse 5]
Wanneer die weste winde woes waai
En die argiewes jou vra vir my
Wanneer jy voel jy wil terug draai
Hoef jy nie af te draai nie, my kind
[Verse 6]
En wanneer jy wil stil raak
En net met jouself praat
Soek vrede bo mening en raad
Kan jy huistoe kom
[Verse 7]
En ek sal jou hier bemin
Sonder woord en sonder sin
Die wêreld kan jy nuut buite vind
Jy, kind van die son
Jy, kind van die son
Jy, kind van die son
[Verse 8]
En ek sal jou hier bemin
Sonder woord en sonder sin
Die wêreld kan jy nuut buite vind
Jy, kind van die son
Jy, kind van die son
Jy, kind van die son
Written by: Ruan Greeff
instagramSharePathic_arrow_out