Top Songs By John Rock Prophet
Credits
PERFORMING ARTISTS
John Rock Prophet
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ruan Greeff
Songwriter
Lyrics
O Here help daar's moeilikheid
Sy slaap al weer heeldag
(Yo-lo-lo, yo-lo-lo, yo-lo-lo)
Berusting vind ek in sonnigheid
As die ou lady lag
Maar ek was daar
Ek het langs haar gestaan
En haar oë was swaar
En haar lyf was gedaan
Toe die son en die maan ooh
En die aarde saam ooh
En haar oë toe gaan
En as jy vra
Of in my oë jy regverdig was?
En as jy vra
Of in my oë jy goed was?
Ek verstaan ooh
Ek verstaan ooh
Ek verstaan
Maar die son sal sak oor jou horison
Van as tot as
En ek sal onthou hoe klink jou stem
En ek sal onthou hoe klink jou lag
En ek sal die wêreld betree
Met my kop hoog en my skouers breed
En iewers diep in my gees
Sal jou lag verder daar wees
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Holy-holy-holy-oh
Written by: Ruan Greeff