Credits
PERFORMING ARTISTS
Rooksein
Performer
Megan Danner
Vocals
Dian Maritz
Guitar
Renier Van Der Westhuizen
Vocals
Justin Arendse
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Megan Danner
Composer
Dian Maritz
Composer
Renier Van Der Westhuizen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Producer
Dirk van Niekerk
Immersive Mixing Engineer
Lyrics
Daart soveel dinge gebeur wat ek nie onthou
Het my hart verloor
En dit op jou
Maar jys steeds in my kop
Onthou die plek en die datum
Verstaan my hart verstaan my seer
En alles wat ek probeer
Om meer te wees
Ma wat ek nie nou sou gee
Om in die lande reg langsaan jou te wees
Want jys my
Sonsak in die Vrystaat
Die een wat met my hart praat
Dis net jy
Oooohhh
Die koring op my lande
Jy dra my op jou hande
Vir altyd
En as ek nog langer moes wag
Gee ek vir altyd en ‘n dag
Want jys my
Sonsak in die Vrystaat
Vat my terug na aande saam jou
Kan net bid dat tyd langer hou
Ek wil jou kan vertrou
Ja ek tel die dae af
Stofpad langs om jou weer te sien
Maak toe jou oë en tel net tot 10
Want weet jy dit is ek en jy en en jy verlei my
Ma wat ek nie nou sou gee
Om in die lande reg langsaan jou te wees
Want jys my
Sonsak in die Vrystaat
Die een wat met my hart praat
Dis net jy
Oooohhh
Die koring op my lande
Jy dra my op jou hande
Vir altyd
En as ek nog langer moes wag
Gee ek vir altyd en ‘n dag
Want jys my
Sonsak in die Vrystaat
En as ek nog harder moes veg
Gee ek my hart vir jou opreg
Want jys my
Sonsak in die Vrystaat
Voel jy nou die son oor ons
Hoor jy hoe klop my hart
My Skat
Sien jy die lande vir ons oopgaan
Môre is vir ons bedoel
Want jys my
Sonsak in die Vrystaat
Die een wat met my hart praat
Dis net jy
Oooohhh
Die koring op my lande
Jy dra my op jou hande
Vir altyd
En as ek nog langer moes wag
Gee ek vir altyd en ‘n dag
Want jys my
Sonsak in die Vrystaat
En as ek nog harder moes veg
Gee ek my hart vir jou opreg
Want jys my
Sonsak in die Vrystaat
Oooh
Sonsak in die Vrystaat
Ooooh
Sonsak in die Vrystaat
Written by: Dian Maritz, Megan Danner, Renier Van Der Westhuizen