Featured In
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Eloff
Vocals
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Raymond Green
Guitar
Emil Paul
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Eloff
Songwriter
Hugo Ludik
Songwriter
Nicholas Jordaan
Songwriter
Adolf Vorster
Songwriter
Don Kelly
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Rooi Billabong bikini aan
Sy’s mooier as die nooi aan die regterkant
Maar die foto pixelate, ek wonder is sy fake?
[Verse 2]
Flip bra, ek moet mooi besluit
[Verse 3]
21 en sy het ‘n Pug of twee
Maar ek sal vir haar ‘n Cocker Spaniel gee
Sy lyk of sy kan dans en sy in Afrikaans?
[Verse 4]
My vingers, my vingers beginne sweet
Soos my duim, duim, duim oor die skerm vee
Ek weet jy wonder, jy wonder wat ek kan gee
So kom dat ek jou iets van my leer
[Verse 5]
SWIPE LINKS, vir 'n mansion en 'n blink BMW
En die leë beloftes wat hy gaan gee
SWIPE REGS vir die doodgewone Polo ou
Ek's by die beach bum bar babe kom gou-gou
[Verse 6]
SWIPE LINKS vir die ballie wat jou try verlei
Wat ‘n jong trophy wife wil kry
Soek jy
Iemand wat jou kan verlei?
SWIPE REGS vir ‘n seesand somervry
[Verse 7]
Volgende in lyn, kom van Bloemfontein
Sy’t ‘n bakkie, dra geen hakkies, sy’s die girl vir my
Biltong is haar ding, sy’s altyd in die gym
Flip bra, sjoe bra
[Verse 8]
Dis a match, sy's 'n catch, ek like daai "ping"-geluid
My lyn in die water, sy’t die aas gebyt
Sy soen in Afrikaans, daai lyfie sal kan dans
[Verse 9]
My vingers, my vingers beginne sweet
Soos daai ski-ski pants oor die skerm beweeg
Ek weet jy wonder, jy wonder wat ek kan gee
So kom dat ek jou iets van my leer
[Verse 10]
SWIPE LINKS, vir 'n mansion en 'n blink BMW
En die leë beloftes wat hy gaan gee
SWIPE REGS vir die doodgewone Polo ou
Ek's by die beach bum bar babe kom gou-gou
[Verse 11]
SWIPE LINKS vir die ballie wat jou try verlei
Wat ‘n jong trophy wife wil kry
Soek jy
Iemand wat jou kan verlei?
SWIPE REGS vir ‘n seesand somervry
[Verse 12]
Kaalvoet seesand somer
Seesand somer saam my
Kaalvoet seesand somer
‘n Seesand somervry
Ooh swipe regs vir my
[Verse 13]
My vingers, my vingers beginne sweet
Soos my duim, duim, duim oor die skerm vee
Ek weet jy wonder, jy wonder wat kan gebeur
So kom dat ek jou iets van my leer
[Verse 14]
SWIPE LINKS, vir 'n mansion en 'n blink BMW
En die leë beloftes wat hy gaan gee
SWIPE REGS vir die doodgewone Polo ou
Ek's by die beach bum bar babe kom gou-gou
[Verse 15]
SWIPE LINKS vir die ballie wat jou try verlei
Wat ‘n jong trophy wife wil kry
Soek jy
Iemand wat jou kan verlei?
SWIPE REGS vir ‘n seesand somervry
Written by: Adolf Vorster, Brandon Eloff, Don Kelly, Hugo Ludik, Nicholas Jordaan