Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Appel
Appel
Vocals
Johan Voster
Johan Voster
Background Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan Oosthuizen
Juan Oosthuizen
Guitar
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass Guitar
Thean Kotze
Thean Kotze
Background Vocals
Shan Read
Shan Read
Background Vocals
Danielle Lubbe
Danielle Lubbe
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Voster
Johan Voster
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Shan Read
Shan Read
Assistant Recording Engineer

Lyrics

Winter groet my met haar yskoue hande
En dis leeg in my hart, ek kan voel hoe brand dit
Ek wil skree oor die goed wat hier op my hart sit
Vir die wêreld basuin hoe ek jou nou mis
Mis jy, mis jy my terug?
Want jy is my somerson
Wat die winter se letsels met 'n smile vermom
Die hitte wat my red voor die koue kom
Jy steel my woorde, ja, jy my maak my stom
Ja, jy dis net jy, is my somerson
Wat oor my sal waak al word ek oud en krom
Dis moeilik tog te maklik om dit op te som
Jy slaan die ritme op my hart se drom
Ja, jy is my somer, my somerson
Ek tattoëer, skryf jou naam op my hart en my are
My liggaam se herfs het verander, net blare
En gee jou my woord, ek wil jou nie verloor
Sonder siel of hart bly nie veel oor
Kan jy, kan jy my hoor
Want jy is my somerson
Wat die winter se letsels met 'n smile vermom
Die hitte wat my red voor die koue kom
Jy steel my woorde, ja, jy my maak my stom
Ja, jy dis net jy, is my somerson
Wat oor my sal waak al word ek oud en krom
Dis moeilik, tog te maklik om dit op te som
Jy slaan die ritme op my hart se drom
Ja, jy is my somer, my somerson
Jy staan voor my deur
Sê jy wil weer probeer
Soek 'n wil en 'n weg
My kwaad opgeskeur
By die deur uitgevee
Want vir jou sal ek veg
Want jy is my somerson
Wat die winter se letsels met 'n smile vermom
Die hitte wat my red voor die koue kom
Jy steel my woorde, ja, jy my maak my stom
Ja, jy dis net jy, is my somerson
Wat oor my sal waak al word ek oud en krom
Dis moeilik tog te maklik om dit op te som
Jy slaan die ritme op my hart se drom
Ja, jy is my somer, my somerson
Ja, jy is my somer, my somerson
Written by: Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out