Top Songs By Jay
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jay
Vocals
Johan Oberholzer
Background Vocals
Arnold Coleske
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Oberholzer
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Robin Kielly
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ek is 'n stoutgat, maar ek's jou gat, jy lyk vir my so ougat as jy dans
Op die ritme van die langplaat wil jou saam my vat vanaand (Oh-oh-oh)
[Verse 2]
Ek het jou hoek lyn sinker
Jy's 'n tequila drinker
So ek stuur ene oor eks bietjie voor maar ekke hoor jy
Hou van 'n ou soos ek die, met 'n gebreekte vlerkie
So ek staan op my merk hier, gereed en gaan (En gaan)
[Verse 3]
Ek drink my coke presies so vuil soos my gedagtes
Ek sal die speakers sommer blaas as dit te sag is
Ja, ek is seker maar presies soos jy verwag dis, loskop en moeilkheid
[Verse 4]
Ek is 'n stoutgat maar ek's jou gat, jy lyk vir my so ougat as jy dans
Op die ritme van die langplaat wil jou saam my vat vanaand
Ek is 'n stoutgat maar ek's jou gat
Jy lyk vir my so ougat as jy dans
Op die ritme van die langplaat wil jou saam my vat vanaand (Oh-oh-oh)
Ek is 'n stoutgat, stoutgat maar ek's jou gat, jou gat
[Verse 5]
Het jou gesien op Tinder
'n Sosiale flinder
Ek verkies die regte ding so barman bring daar nog ‘n rondte
[Verse 6]
Ek dinkie jy weet hoe gereed ek vir jou en daai mal lekker boud is
Kannie meer wag om te voel of jou soene so lekker en stout is
Die lekkerste deel is om glattie te weet of jy net nog 'n fout is, loskop en moeilkheid
[Verse 7]
Ek is 'n stoutgat maar ek's jou gat, jy lyk vir my so ougat as jy dans
Op die ritme van die langplaat wil jou saam my vat vanaand
Ek is 'n stoutgat maar ek's jou gat, jy lyk vir my so ougat as jy dans
Op die ritme van die langplaat wil jou saam my vat vanaand (Oh-oh-oh)
Ek is ‘n stoutgat, stoutgat maar eks jou gat, jou gat
Ek is 'n stoutgat maar ek's jou gat, jy lyk vir my so ougat as jy dans
Op die ritme van die langplaat wil jou saam my vat vanaand
Written by: Johan Oberholzer