Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Wouter van de Venter
Wouter van de Venter
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Wouter van de Venter
Wouter van de Venter
Songwriter

Lyrics

Slaap sag my lief ek wil jou in my arms vashou
Slaap sag my lief ek sal die donker van jou weg hou
Droom my lief
Droom ‘n bietjie meer asseblief
Al wat ek het om vir jou te gee is op hierdie ses snare wat teen my hart lê
Glimlag my lief, o dis lekker om jou so te sien
Glimlag my lief, jou oë gryp in my hart so diep
Lag my lief
Lag ‘n bietjie meer asseblief
Al wat ek het om vir jou te gee is op hierdie ses snare wat hier styf teen my hart lê
Staan op my lief draai you rug op alles wat jou terughou
Staan op my lief hou jou oë na bo jy moet aanhou
O speel my lief
Speel ‘n bietjie meer asseblief
Al wat ek het om vir jou te gee is op hierdie ses snare wat teen my hart lê
Al wat ek het om vir jou te gee is op hierdie ses snare wat teen my hart lê
Written by: Wouter van de Venter
instagramSharePathic_arrow_out