Music Video

Upcoming Concerts for Herman Kleinhans

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Songwriter

Lyrics

Ek het probeer uitwerk
Maar dis onmoontlik
Honderd duisend kilos tussen die skool, die veld en die kerk
Ek sweer jy is brawer as meeste mense
Jy het so veel wense vir my waar laat word
Een keer 'n jaar is nie genoeg nie
Ek weet ek moet meer gereeld net bel en dankie sê
Vandag dank ek die Here vir my lewe
Wat Hy gegee het, wat jy gegee het
Dankie vir al die duisende dinge
Vandag wil ek 'n glasie op jou menswees klink
Vir elke keer se lief vir jou my kind
Ek weet jy het al nagte vir my omgelê en bid
Jy is my klankbord al vir hoeveel jare
Altyd slaggereed om harde vrae te vra
En as ek gaan stilstaan en my oe toemaak
Onthou ek jou raad
Jou moed vir my inpraat
Dankie vir al die duisende dinge
Vandag wil ek 'n glasie op jou menswees klink
Vir elke keer se lief vir jou my kind
Ek weet jy het al nagte vir my omgelê en bid
Jy't my leer dink aan al die mense
Spesifiek aan die wie minder as ons het
Om te dink daar was jare waar ons min gepraat het
Ek moes 'n plan gemaak het
Ek wil dit net sê
Dankie vir al die duisende dinge
Vandag wil ek 'n glasie op jou menswees klink
Vir elke keer se lief vir jou my kind
Ek weet jy het al nagte vir my omgelê en bid
Dankie vir al die duisende dinge
Vandag wil ek 'n glasie op jou menswees klink
Vir elke keer se lief vir jou my kind
Ek weet jy het al nagte vir my omgelê en bid
Jy is 'n rots
Jy's 'n anker
Written by: Hermanus Lukas Combrinck Kleinhans
instagramSharePathic_arrow_out