Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Onthou jy nog ons beloftes?
Twee spore wat dieselfde pad begin
Die saam besluit om een te wees
Lief te hĂȘ en getrou te wees
Met my hand styf in joune
Ek wil langs jou lĂȘ elke mĂŽre
Ek wil jou vashou elke nag
Onder sterre oor ons drome waak
En saam ons kinders groot te maak
My wens, my laaste wens
Ek wil oud word saam met jou
Ek wil my lewe aan jou wei
Deur elke donker skadu
En hoog bo teen die kranse
Sal ek volg waar jy my lei
Al is daar silwer in jou hare
En jou jare begin wys
Tot die dood ons eendag skei
Sal ek jou liefhĂȘ
Ek wil oudword saam met jou
'N Leeftyd is nie genoeg nie
En vir ewig is te min vir my
Dis 'n eindelose wentelbaan
Ek en jy en 'n lewe saam vir nou
En een vir altyd
Ek wil oud word saam met jou
Ek wil my lewe aan jou wei
Deur elke donker skadu
En hoog bo teen die kranse
Sal ek volg waar jy my lei
Al is daar silwer in jou hare
En jou jare begin wys
Tot die dood ons eendag skei
Sal ek jou liefhĂȘ
Want ek wil oudword saam met jou
Tot die dood ons eendag skei
Sal ek jou liefhĂȘ
Ek wil oudword saam met jou
Written by: Juanita du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out