Music Video

Andriëtte - Hoekom Bly Jy Staan / Napoleon
Watch Andriëtte - Hoekom Bly Jy Staan / Napoleon on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Andriëtte
Andriëtte
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Composer

Lyrics

Hier in my wolk
Stol ek die rëen
Jy vra die waarheid
Ek hou die leuen
Ek gee net dit wat ek wil gee
En jy vat als wat jy kan kry
Appels en pere
Die maan en die son
Een bring gewere
Die ander 'n blom
Ek gee net dit wat ek wil gee
En jy vat als wat jy kan kry
Napoleon sou 'n wit vlag hys
'n Gentleman sou huistoe gaan
Die pous sou jou sê, jy's wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan?
Die president sou op CNN
Sy goedjies pak en huistoe gaan
De Wet sou Fleur omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan?
Ag my liefling hoekom bly jy staan?
Ek vra jou water
Jy bring die wind
Jy vra 'n koning
Ek bly 'n kind
Ek gee net dit wat ek wil gee
En jy vat als at jy kan kry
Napoleon sou 'n wit vlag hys
'n Gentleman sou huistoe gaan
Die pous sou jou sê, jy's wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan?
Die president sou op CNN
Sy goedjies pak en huistoe gaan
De Wet sou Fleur omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan?
Ag my liefling hoekom bly jy staan?
Napoleon sou 'n wit vlag hys
'n Gentleman sou huistoe gaan
Die pous sou jou sê, jy's wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan?
Die president sou op CNN
Sy goedjies pak en huistoe gaan
De Wet sou Fleur omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan?
Ag my liefling hoekom bly jy staan?
Maar my liefling hoekom bly jy staan?
Ag my liefling hoekom bly jy staan?
Maar my liefling hoekom bly jy staan?
Ag my liefling hoekom bly jy staan?
Maar my liefling hoekom bly jy staan?
Ag my liefling hoekom bly jy staan?
Written by: Steve Hofmeyr
instagramSharePathic_arrow_out