Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer

Lyrics

Dink jy aan my
As jy so in die aande ry
Verby daai plek waar ek en jy
Ons eerste dans gedans het?
Want ek dink aan jou
Wanneer ek kyk na hoe
Die Bloubergstrand se sonsak
Weer my oë laat traan
Ek skryf alweer 'n briefie
Ek stuur dit vir my liefie
Maar sy antwoord my nie terug nie
Is daar iets wat ek nie weet nie?
Nie eers 'n SMS nie
Of poskaart in 'n bus nie
Miskien verbeel ek my, maar is daar iets wat ek nie weet nie?
Hoop sy't nie van my vergeet nie
Dink jy aan my
As jy so in die aande ry
Verby daai plek waar ek en jy
Ons eerste dans gedans het?
Want ek dink aan jou
Wanneer ek kyk na hoe
Die Bloubergstrand se sonsak
Weer my oë laat traan
My E-Pos permanent aan
Terroriseer die posman
Sodra hy my sien wag dan
Hardloop hy die naaste boom uit
Miskien's sy in 'n oerwoud
Op see of dalk Die Kongo
Ek's baie seker dit is hoekom sy nie vir my terugskryf
So môre koop ek maar 'n posduif
Dink jy aan my
As jy so in die aande ry
Verby daai plek waar ek en jy
Ons eerste dans gedans het?
Want ek dink aan jou
Wanneer ek kyk na hoe
Die Bloubergstrand se sonsak
Weer my oë laat traan
Hoekom doen jy dit aan my?
Dis asof jy lekker kry
Hoekom doen jy dit aan my?
Dis asof jy lekker kry
Hoekom doen jy dit aan my?
Dis asof jy lekker kry
Hoekom doen jy dit aan my?
Ek kan nie ophou wonder
Dink jy aan my
As jy so in die aande ry
Verby daai plek waar ek en jy
Ons eerste dans gedans het?
(Oh)
Want ek dink aan jou
Wanneer ek kyk na hoe
Die Bloubergstrand se sonsak
Weer my oë laat traan
Dink jy aan my
As jy so in die aande ry
Verby daai plek waar ek en jy
Ons eerste dans gedans het?
Want ek dink aan jou
Wanneer ek kyk na hoe
Die Bloubergstrand se sonsak
Weer my oë laat traan
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out