Top Songs By Etienne Steyn
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Etienne Steyn
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Etienne Steyn
Composer
Lyrics
[Verse 1]
'n Bietjie van my bly altyd by jou
'n Bietjie van jou sal ek kan vashou
Tot die wind weer gaan lê
En jy my wil hê
[Verse 2]
Want jy is die een wat my laat glimlag
Jy is die een vir wie ek moes wag
Om liefde te bind
Om my hart weer te vind ja jy
[Verse 3]
Ek wil jou op tel, ek wil jou vang
As dit moeilik raak om aan te gaan
[Verse 4]
Ek hou jou in my arms vir altyd
Ek hou jou in my hart my lief soos sonskyn
Want niemand sal verstaan
My liefde vir jou soos die maan
My diepste donker bly waar ek jou liefde kry
My sonskyn
[Verse 5]
'n Bietjie van my bly altyd by jou
'n Bietjie van jou sal ek kan vashou
Tot die wind weer gaan lê
En jy my wil hê
[Verse 6]
Want jy is die een wat my laat glimlag
Jy is die een vir wie ek moes wag
Om liefde te bind
Om my hart weer te vind ja jy
[Verse 7]
Ek wil jou op tel, ek wil jou vang
As dit moeilik raak om aan te gaan
[Verse 8]
Ek hou jou in my arms vir altyd
Ek hou jou in my hart my lief soos sonskyn
Want niemand sal verstaan
My liefde vir jou soos die maan
My diepste donker bly waar ek jou liefde kry
My sonskyn
My diepste donker bly waar ek jou liefde kry
My sonskyn
[Verse 9]
Jy is die een wat my laat glimlag
Jy is die een vir wie ek moes wag
Ek wil jou optel ek wil jou vang as dit moeilik raak
Om aan te gaan
[Verse 10]
'n Bietjie van my bly altyd by jou
'n Bietjie van jou sal ek kan vashou
Tot die wind weer gaan lê
Tot jy my wil hê
[Verse 11]
Ek hou jou in my arms vir altyd
Ek hou jou in my hart my lief soos sonskyn
Want niemand sal verstaan
My liefde vir jou soos die maan
My diepste donker bly waar ek jou liefde kry
My sonskyn
My diepste donker bly waar ek jou liefde kry
My sonskyn
Written by: Etienne Steyn