Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Wentzel
Wentzel
Lead Vocals
Austin Hulme
Austin Hulme
Electric Guitar
Tjaart Van Der Walt
Tjaart Van Der Walt
Keyboards
Richann Brüssow
Richann Brüssow
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Wentzel Oosthuizen
Wentzel Oosthuizen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Austin Hulme
Austin Hulme
Producer
Tjaart Van Der Walt
Tjaart Van Der Walt
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Jy weet dis tyd dat ‘n man besluit
Wat is die regte skuif om haar te kry?
Woorde soos “hey, kom saam met my”
Is soms te swaar
As jy haar hand wil vra
[PreChorus]
'n Man kort net 'n bietjie hulp-hulp-hulp
As jy weer sien staan hy op-op-op
Sy’s die een wat hy wil hê en langs hom moet lê
Maar hoe kan hy dit vir haar sê?
[Chorus]
Oh, help ‘n bietjie
Help ‘n bietjie
Help ‘n bietjie daar
Soveel aande later en hy sukkel om te vra
Oh, help ‘n bietjie
Help ‘n bietjie
Help ‘n bietjie daar
Somer kom al nader
Hy sal definitief moet vra
[Chorus]
Oh, help 'n bietjie
Oh, help ‘n bietjie daar
Soveel aande later en hy sukkel om te vra
Oh, help 'n bietjie
Oh, help ‘n bietjie daar
Somer kom al nader
Hy sal definitief moet vra
[Verse 2]
Sy dink dis tyd om ‘n man te kry
Wat haar hart verstaan al is sy skaam
Woorde soos "hey"
Laat haar besef sy wil hom hê
As hy net sy sê wil sê
[PreChorus]
'n Man kort net 'n bietjie hulp-hulp-hulp
As jy weer sien staan hy op-op-op
Sy’s die een wat hy wil hê en langs hom moet lê
Maar hoe kan hy dit vir haar sê?
[Chorus]
Oh, help ‘n bietjie
Help ‘n bietjie
Help ‘n bietjie daar
Soveel aande later en hy sukkel om te vra
Oh, help ‘n bietjie
Help ‘n bietjie
Help ‘n bietjie daar
Somer kom al nader
Hy sal definitief moet vra
[Chorus]
Oh, help 'n bietjie
Oh, help ‘n bietjie daar
Soveel aande later en hy sukkel om te vra
Oh, help 'n bietjie
Oh, help ‘n bietjie daar
Somer kom al nader
Hy sal definitief moet vra
[Verse 3]
Help ‘n bietjie, help ‘n bietjie
Help ‘n bietjie daar
Oh, help ‘n bietjie daar
Oh, help ‘n bietjie daar
Help ‘n bietjie, help ‘n bietjie
Help ‘n bietjie daar
Manne, hy gaan definitief moet vra
[Bridge]
Help ‘n bietjie, help ‘n bietjie
Help ‘n bietjie daar
Oh, help ‘n bietjie daar
Oh, help ‘n bietjie daar
Help ‘n bietjie, help ‘n bietjie
Help ‘n bietjie daar
Manne, hy gaan definitief moet vra
[Chorus]
Oh, help ‘n bietjie
Help ‘n bietjie
Help ‘n bietjie daar
Soveel aande later en hy sukkel om te vra
Oh, help ‘n bietjie
Help ‘n bietjie
Help ‘n bietjie daar
Somer kom al nader
Hy sal definitief moet vra
[Outro]
Oh, help 'n bietjie
Oh, help ‘n bietjie daar
Soveel aande later en hy sukkel om te vra
Oh, help 'n bietjie
Oh, help ‘n bietjie daar
Soveel maande later
Hy’t uiteindelik gevra
Written by: Wentzel Oosthuizen
instagramSharePathic_arrow_out