Credits
PERFORMING ARTISTS
Schwabie
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Leon Henry Schwabie
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
William Henru Ekkerd
Producer
Lyrics
as ek nou begin skryf sal ek nooit ophou nie
nie vir nou nie, nie vir jou nie
en as die weer my weer keer
sal ek alles op pak
en gaan bly, daar waar die son skyn
en dis te maklik om te dink als is fine
dit vat n man om te admit cowboys do cry
en as jou eendag vra, vat my hand vas
weet net jy sal moet aanpas
en as die winter reen deur jou hare waai
sal ek wag vir jou daar buite Mosselbaai
en dis te maklik om te dink als is fine
dit vat n man om te admit cowboys do cry
jys nie alleen, selfs die sterre gaan slaap nie,
al het die duister ook verdwynen dis te maklik om te dink als is fine
dit vat n man om te admit cowboys do cry
cowboys do cry
Written by: Leon Henry Schwabie