Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Producer
Stass Music
Stass Music
Producer

Lyrics

Party keer moet jy 'n oomblik vat vir jouself
En kyk na alles in jou en nog dieper delf
Tussen die gejaag
Waarin ons onsself bevind
Jy kry dit net die een keer so gebruik dit mooi
Tree op sodat jy die mense nader nooi
Straal jou lig uit
Want dit trek ander in
Dit gaan jou niks kos
Om net 'n smile vir iemand te los
Lag tot jy huil terwyl
Jy dans of niemand kyk
Nie, om en om, so kom
Moenie omgee hoe jy lyk
Nie, dit is nou
Wat jy vir altyd sal onthou
Lag tot jy huil terwyl
Jy sing of niemand hoor
Nie, noot vir noot, gaan groot
Moenie sterre verloor
Nie, dit is daar
Wat jy besef jy kan
Jy kan land op die maan
Ons is almal hier geplaas vir 'n doel
Gaan sit jouself in iemand anders se stoel
Dis te maklik
Om ander net so te kan oordeel
Maar dit gaan jou niks kos
Om net 'n smile vir iemand te los
Lag tot jy huil terwyl
Jy dans of niemand kyk
Nie, om en om, so kom
Moenie omgee hoe jy lyk
Nie, en dit is nou
Wat jy vir altyd sal onthou
Lag tot jy huil, terwyl
Jy sing of niemand hoor
Nie, noot vir noot, gaan groot
Moenie sterre verloor
Nie, dit is daar
Wat jy besef jy kan
Jy kan land op die maan
Lag tot jy huil terwyl
Jy dans of niemand kyk
Nie, om en om, so kom
Moenie omgee hoe jy lyk
Nie, dit is nou
Wat jy vir altyd sal onthou
Lag tot jy huil, terwyl
Jy sing of niemand hoor
Nie, noot vir noot, gaan groot
Moenie sterre verloor
Nie, dit is daar
Jy besef jy kan
(Besef jy kan)
Jy kan land op die maan
(Maan, maan, maan) maan
Written by: Franja Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out