Top Songs By Bobby van Jaarsveld
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Vocals
Raymond Green
Electric Guitar
Leon Janse van Rensburg
Bass Guitar
Jason Moser
Drums
Tjaart Van Der Walt
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Pieter van Jaarsveld
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tjaart Van Der Walt
Producer
Ewald Janse van Rensburg
Mastering Engineer
Lyrics
[Verse 1]
Plaas my in 'n boks ek sweer ek skree
Tot hierdie wêreld my sal hoor
Want daars geen mure wat my sal hou nie
[Verse 2]
Of sit my op 'n troon en jy sal jou
Respek verloor vir my want
Wat jy sien is nie altyd wat jy kry nie
[Verse 3]
Ek is 'n mens wat
Wat foute maak en
Ook baie val en weer moet opstaan
Iemand wat vrae het
[Verse 4]
Soos 'n verlore seun, 'n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
So bid vir my, vergewe my
Onthou ek is net mens
[Verse 5]
Soos 'n verlore seun, 'n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
Maar as ek val sal jy my optel
As jy my lief het red my van myself
[Verse 6]
Hoeveel moet ek verloor voor ek besef
Net ek kan myself hieruit red
Foto's wys nie altyd die werklikheid nie
Hoe dit regtig lyk nie
[Verse 7]
Die oë waardeur ek kyk is soms vol stof
Soms wil daar iets in my ontlpof
Want alles werk nie altyd uit nie
[Verse 8]
Ek is 'n mens wat
Wat foute maak en
Ook baie val en weer moet opstaan
Iemand wat vrae het
[Verse 9]
Soos 'n verlore seun, 'n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
So bid vir my, vergewe my
Onthou ek is net mens
[Verse 10]
Soos 'n verlore seun, 'n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
Maar as ek val sal jy my optel
As jy my lief het red my van myself
[Verse 11]
Jy dink jou harde woorde breek my
My grootste vyand is reeds hier in my
Hê my eerder lief en red my
[Verse 12]
Soos 'n verlore seun, 'n wegloopkind
Moet ek verdwaal om myself te vind
So bid vir my, vergewe my
Onthou ek is net mens
[Verse 13]
Soos 'n verlore seun, 'n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
Maar as ek val sal jy my optel
As jy my lief het red my van myself
As jy my lief het red my van myself
Written by: Pieter van Jaarsveld