Credits
PERFORMING ARTISTS
Jako Meyer
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jako Meyer
Songwriter
Johan Viljoen
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Viljoen
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Trek my in met jou asem
Ek en jy in die nag verdwyn
Bitter lief soos 'n stoom trein
Hang saam aan 'n volk en lyn
[PreChorus]
Die maan steek sy kerslig op
Rondgeskuif in my kop
[Chorus]
Ek gee vir jou 'n nuwe hart
Hou hom styf in jou hande vas
Ek het verdwaal hier langs die pad
Anderkant lê ons en wag
Maar jy was nog altyd daar
Anderkant die ewenaar
Ek was nog altyd hier
Maar hierdie berg is jou hart se muur
[Verse 2]
Lig jou hart in die donker nag
Voor die berge lê en wag
Laat die veld dan af brand
Daar waar ek en jy eens was
[PreChorus]
Die maan steek sy kerslig op
Rondgeskuif in my kop
[Chorus]
Ek gee vir jou 'n nuwe hart
Hou hom styf in jou hande vas
Ek het verdwaal hier langs die pad
Anderkant lê ons en wag
Maar jy was nog altyd daar
Anderkant die ewenaar
Ek was nog altyd hier
Maar hierdie berg is jou hart se muur
[Verse 3]
Oh, oh, oh, oh
Oh, oh, oh, oh
Oh, oh, oh, oh
Oh, oh, oh, oh
[Bridge]
Maar jy was nog altyd daar
Anderkant die ewenaar
Ek was nog altyd hier
Maar hierdie berg is jou hart se muur
[Outro]
Trek my in met jou asem
Ek en jy in die nag verdwyn
Bitter lief soos 'n stoom trein
Hang saam aan 'n volk en lyn
Written by: Jako Meyer, Johan Viljoen