Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Joshua Na Die Reën
Joshua Na Die Reën
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Joshua Na Die Reën
Joshua Na Die Reën
Songwriter
Jacques De Villiers
Jacques De Villiers
Songwriter

Lyrics

Hoor die voetstap van die een
Wat die boodskap bring as jy wonder
Of daar lig is op jou horison
Na die lang gewag vir vrede
Is die merke van jou lewe
'N Spoor tot in my hart vreugde kom
Ons soos vure brand in die donker nagte
Staan ons soos lig op die horison
By jou hart se einde
Waar jy voel jy is alleen
Staan en wag ek vir jou glimlag
In die storm is jy nooit alleen
Dis jou hart waarvoor ek lewe
Vir jou hand teen my gesig
Dis vir wie jy is
Ons soos vure brand in die donker nagte
Staan ons soos lig op die horison
Jou verlede as is gestrooi
Waar jou oë weer die mooi sien
In die lig op die horison
Ons soos vure brand in die donker nagte
Staan ons soos lig op die horison
Jou verlede as is gestrooi
Waar jou oë weer die mooi sien
In die lig op die horison
Written by: Ben Ludik, Jacques De Villiers, Joshua Na Die Reën
instagramSharePathic_arrow_out