Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Rooksein
Rooksein
Performer
Renier Van Der Westhuizen
Renier Van Der Westhuizen
Vocals
Megan Danner
Megan Danner
Vocals
Dian Maritz
Dian Maritz
Guitar
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Renier Van Der Westhuizen
Renier Van Der Westhuizen
Composer
Megan Danner
Megan Danner
Composer
Dian Maritz
Dian Maritz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek is frustreerd en moeg en werk te hard
Ek glimlag maar my geld is min
Ek het te hard geleer, boeke heen en weer
Die gras is groener aan die ander kant
Werk van die oggend tot die aand
Probeer dit deur te maak tot die einde van die maand
[Verse 2]
My lewe omgekeer ek weet ek het probeer
[PreChorus]
Soos die reën oor my neerval
Sal ek sterk staan
Met alles in my
Alles in my
[Chorus]
Ek kyk op en neem dit in
Môre kan ek oor begin
Ek het weer ‘n kans gekry
So ek lewe nou voluit
Ek kyk op en neem dit in
Môre kan ek oor begin
Ek het weer ‘n kans gekry
So ek lewe nou voluit
[Verse 3]
Op en af
Voor begin
Eks amper op my laaste
Maar ek het net soveel om te gee
Soos die son opkom staan ek steeds verstom
Hoe alles gebeur vir ‘n rede
Ek het nog soveel om voor te lewe
[PreChorus]
Soos die reën oor my neerval
Sal ek sterk staan
Met alles in my
Alles in my
[Chorus]
Ek kyk op en neem dit in
Môre kan ek oor begin
Ek het weer ‘n kans gekry
So ek lewe nou voluit
Ek kyk op en neem dit in
Môre kan ek oor begin
Ek het weer ‘n kans gekry
So ek lewe nou voluit
[Bridge]
Ek voel
Verspoel
Deur my
Verantwoordelikheid
En as ek
Myself weer vind
Weet ek het ek alles gegee en gedroom soos 'n kind
[Chorus]
Ek kyk op en neem dit in
Môre kan ek oor begin
Ek het weer ‘n kans gekry
So ek lewe nou voluit
Ek kyk op en neem dit in
Môre kan ek oor begin
Ek het weer ‘n kans gekry
So ek lewe nou voluit
[Verse 4]
Ek lewe nou voluit
Ek lewe nou voluit
Ek lewe nou voluit
Ek lewe nou voluit
Written by: Dian Maritz, Megan Danner, Renier Van Der Westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out