Music Video

Leah - Aanhou (Official Music Video)
Watch Leah - Aanhou (Official Music Video) on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Leah
Leah
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Roux Cloete
Roux Cloete
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Jy sit jou koppie koffie neer
En storm hier uit
Nog besig om te praat
En probeer om sin te maak
Wat het nou net hier gebeur?
Wat het nou net hier gebeur?
[Verse 2]
En jou koue woorde weergalm in hierdie kamer
Soos jy uit loop en die woorde bly hang
[Verse 3]
Gaan iemand iets sê of klim ons net in die bed
Ons draai ons rug teenmekaar om na mure te staar
Gaan iemand iets sê, dis mos nie wen of verloor
En as ons altwee verkeerd is, is niemand mos reg
Hierdie liefde is meer werd as al hierdie sleg
Ek sal aanhou veg
Ek sal aanhou veg
[Verse 4]
Soos tieners gevoel in 'n romantic comedy
So hoekom sing ons nou 'n hartseer melodie?
[Verse 5]
Ek haat hoe die prentjie nou lyk, mmh
Ek wil diep in jou oë weer kan kyk
[Verse 6]
En jou koue woorde weergalm in hierdie kamer
Soos jy uit loop en die woorde bly hang
[Verse 7]
Gaan iemand iets sê of klim ons net in die bed
Ons draai ons rug teenmekaar om na mure te staar
Gaan iemand iets sê, dis mos nie wen of verloor
En as ons altwee verkeerd is, is niemand mos reg
Hierdie liefde is meer werd as al hierdie sleg
Ek sal aanhou veg
[Verse 8]
Vee die trane weg
Ons is eintlik reg
Kan nie anders as om lief vir jou te wees nie
Vee die trane weg
Ons is eintlik reg
[Verse 9]
Gaan iemand iets sê of klim ons net in die bed
Ons draai ons rug teenmekaar om na mure te staar
[Verse 10]
Gaan iemand iets sê of klim ons net in die bed
Ons draai ons rug teenmekaar om na mure te staar
Gaan iemand iets sê, dis mos nie wen of verloor
En as ons altwee verkeerd is, is niemand mos reg
Hierdie liefde is meer werd as al hierdie sleg
Ek sal aanhou veg
Ek sal aanhou veg
Ek sal aanhou veg
Written by: Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out