Lyrics

[Verse 1]
Ek het belowe jou ek sou
‘n Lewe saam met jou bou
By jou voel ek nooit alleen nie
[Verse 2]
Jy los ‘n tick in al my boksies
Sad to see you go so soon
Maar ek wil jou liefhê
[Verse 3]
Maar sou ek dit doen
Sou ek soek meer as soen
Sou ek jou myne noem
Moet ek jou binne laat, en dis wat ek nie kan doen nie
Want sou ek jou wys
Hoe dit hier binne lyk
Hoe sou jy na my kyk?
Sou jy besef dis alles grimering op die vark?
[Verse 4]
So, ek blue tick jou en klim in 'n gat soos 'n muis
Ek sê nie ek’s nie jammer nie
Maar dis hoekom ek jou ge-ghost het
Dis die liefde wat lei
My hart kan nie by bly
Allegmagtag, ja, ek weet dis van die pad af
Maar dis hoekom ek jou ge-ghost het
[Verse 5]
So, I came to you and promised
Pleaded ek wil saam wees
Maar nou in huiwer en vrees
[Verse 6]
Ek weet die waarheid maak seer
Dis buite beheer
Luister na my, dis nie teen jou wie ek stry nie
Ek stry teen
[Verse 7]
Sou ek dit doen
Sou ek soek meer as soen
Sou ek jou myne noem
Moet ek jou binne laat, en dis wat ek nie kan doen nie
Want sou ek jou wys
Hoe dit hier binne lyk
Hoe sou jy na my kyk?
Sou jy besef dis alles grimering op die vark?
[Verse 8]
So, ek blue tick jou en klim in 'n gat soos 'n muis
Ek sê nie ek’s nie jammer nie
Maar dis hoekom ek jou ge-ghost het
Dis die liefde wat lei
My hart kan nie by bly
Allegmagtag, ja, ek weet dis van die pad af
Maar dis hoekom ek jou ge-ghost het
[Verse 9]
Maar sou ek dit doen
Sou ek soek meer as soen
Sou ek jou myne noem
Moet ek jou binne laat, en dis wat ek nie kan doen nie
[Verse 10]
Ek blue tick jou en klim in 'n gat soos 'n muis
Ek sê nie ek's nie jammer nie
Maar dis hoekom ek jou ge-ghost het
Dis die liefde wat lei
My hart kan nie by bly
Allegmagtag, ja, ek weet dis van die pad af
Maar dis hoekom ek jou ge-ghost het
[Verse 11]
Hoekom ek jou
Hoekom ek jou
Hoekom ek jou
Hoekom ek jou
Hoekom ek, hoekom ek, hoekom ek, hoekom ek jou
[Verse 12]
Hoekom ek jou
Hoekom ek jou
Hoekom ek jou
Hoekom ek jou
Hoekom ek, hoekom ek, hoekom ek, hoekom ek jou
[Verse 13]
Hoekom ek jou ge-ghost het
Written by: Refentse Morake
instagramSharePathic_arrow_out