Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Lead Vocals
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
Producer
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer
Pierre-Henri van Pletzen
Pierre-Henri van Pletzen
Mastering Engineer
Gideon Daniel Volschenk
Gideon Daniel Volschenk
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Mamma sy bel my vra my wats fout
My wêreld staan stil en my lewe voel koud
Voel daar's monsters waarmee ek woon
Ek praat nou met 'n vreemdeling op die foon
Sê tog jy's iemand wat ek al ken
Nou's jy net iemand wat ek herken
O my skat ek moet erken
Gisteraand was ek
Oooo, sonder jou
En ek kon voel hoe jy aan my klou
[Verse 2]
Sy maak dit moeiliker om te gaan elke keer
Breek my skedel oop om haar naam te vergeet
Skat volg net die laaste raad wat ek jou gee
En vlug sonder om my te onthou
[Verse 3]
Hmmmm
Hmmmm
Hmmmm
[Verse 4]
Mamma sy bel my vra my wat nou
Sestien maande voel dan so gou
Ons liefde geruil vir haar
Net soos 'n sigaret ook jou slaaf
Kan jy net die aande probeer onthou
Toe ons geheime deel met die dou
O my skat hier sit ek nou
En deesdae voel ek
Oooo, sonder jou
En ek kon voel hoe jy aan my klou
[Verse 5]
Sy maak dit moeiliker om te gaan elke keer
Breek my skedel oop om haar naam te vergeet
Skat volg net die laaste raad wat ek jou gee
En vlug sonder om my te onthou
[Verse 6]
Sy maak dit moeiliker om te gaan elke keer
Breek my skedel oop om haar naam te vergeet
Skat volg net die laaste raad wat ek jou gee
En vlug sonder om my te onthou
[Verse 7]
Hmmmm
Written by: Jean Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out