Music Video

Moegdans Sokkie Medley (Live at Loftus, 31 August 2024)
Watch Moegdans Sokkie Medley (Live at Loftus, 31 August 2024) on YouTube

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
Barto
Barto
Performer
Irene-Louise Van Wyk
Irene-Louise Van Wyk
Performer
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Performer
Appel
Appel
Performer
Leah
Leah
Performer
Elandré
Elandré
Performer
JAN JAN JAN
JAN JAN JAN
Performer
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Performer
Eloff
Eloff
Performer
Ricus Nel
Ricus Nel
Performer
Droomsindroom
Droomsindroom
Performer
Bernice West
Bernice West
Performer
Jo Black
Jo Black
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Composer
Kurt Darren
Kurt Darren
Lyrics
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composer
Ricus Nel
Ricus Nel
Composer
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Composer
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
Lyrics
Jacomien De Wet
Jacomien De Wet
Composer
Kirsten Richard Schlebusch
Kirsten Richard Schlebusch
Composer
MD Greyling
MD Greyling
Composer
Dirkie Gildenhuys
Dirkie Gildenhuys
Lyrics
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Composer
Harry Campbell
Harry Campbell
Composer
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Roux Cloete
Roux Cloete
Composer
Marc Brandon
Marc Brandon
Composer
Riana Nel
Riana Nel
Composer
Tony Campbell
Tony Campbell
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Is jy nog kwaai met my?
Moet tog nie nou al ry
Daar's iets wat ek wil vra wat my lelik pla
kom sit nou hier by my
ʼn Man kan nie sonder ʼn vrou
mmm om bietjie vas te hou
Soos Ska-rumba sonder ʼn baai
en sonder die haai so is ek sonder jou
Is jy, is jy nog lief vir my?
Is ek die een by wie jy nog wil bly?
Ons kan nog lepellê
O bokka, as jy my wil hê
Ek maak ʼn plekkie reg vir jou
ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou
maar dan moet jy hier bly
my bok is jy nog lief vir my?
Maar dan moet jy hier bly
my bok is jy nog lief vir my?
Baby, ek like jou soos jy is
My hart klop tjoklits as jy naby is
Baby
Baby tjoklits
Baby, ek like jou soos jy is
My hart klop tjoklits as jy naby is
Baby
Baby tjoklits
Baby, ek like jou soos jy is
My hart klop tjoklits as jy naby is
Baby
Baby tjoklits
Baby, ek like jou soos jy is
My hart klop tjoklits as jy naby is
Baby
Baby tjoklits
Baby
Baby tjoklits
Dis vuur, dis vlam, dis lekker ou Jan
die vloer is op gewarm kom ons lang arm
vanaand maak ons vuur onder daai voete van jou
Dis so hitte-titte of ons het niks om te onthou
Dit gaan stamp, dit gaan brand, dit gaan kook, dit gaan loop
My litte voel die hitte]
ooh jitte ek weet
As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dan dat ons tekkies gaan brand
Tekkies brand
Woah
Tekkies brand
Laat ons dans
Alleen- leen- leen
Dit reën reën reën
buite waai die windjie dat die honde huil
waai my weg sy maak my mal
Nou loop ek maar die paadjie – alleen- leen- leen
Stap ek deur die storm, dit reën reën reën
Buite waai die windjie dat die honde huil
Waai my weg sy maak my mal
Nou loop ek maar die paadjie alleen- leen- leen
Stap ek deur die storm, dit reën reën reën
Buite waai die windjie dat die honde huil
Waai my weg sy maak my mal
Nou loop ek in die strate en huil huil huil
loop ek deur die modder ek's vuil vuil vuil
Buite waai die windjie dat die honde huil
Waai my terug sy maak my mal
Waai my terug sy maak my mal
Waai my terug sy maak my mal
Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart al weer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vas hou
Maar jakkalstrou met wolf se vrou
En jy breek my hart al weer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vas hou
Maar jakkals trou met wolf se vrou
So kom lê my neer
lê my neer
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is
So kom en vat die seer
Vat my seer
en lê my vir altyd langs jou neer
Sal jy die vuur vir my aansteek
Die hitte in my kweek
By my staan al word ons oud
Sal jy my dra deur die vrees
'n Lig vir my wees
As dit koud is my warm hou
So kom lê my neer
Lê my neer
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is
So kom en vat die seer
Vat my seer
Lê my vir altyd langs jou neer
Is dit die volmaan wat my so onkant vang?
Is dit die stille nag wat soos soene val?
Gaan ons maar eerder lê?
Ek wil saam met jou onder die sterre lê
Is dit die aanhou hoop wat so om ons loer?
Is dit die stadsgeraas wat ons mis vanaand?
Gaan ons maar eerder lê?
Ek wil saam met jou onder die sterre lê
Maar asseblief
Oh ek belowe die's die laaste brief
So sê my jy′t my nog so bietjie lief
Want ek wonder al vir dae
Oh asseblief
Oh ek belowe die's die laaste brief
So sê my jy't my nog so bietjie lief
Want ek wonder al vir dae
Ek wil jou optel, ek wil jou vang
Ek wil aan elke woord van uit jou lippe hang
Ek wil jou nader bring
Wil in jou oor kom sing
Ek het jou lief, ek het jou lief
Asseblief
nananana nananana nananana nananana
sy stap daar in die straat sy’s tien uit tien
elke aand in ʼn droom dra sy daai jeans
sy is die girl waarvoor ek lankal wag
sy draaitoe om knip haar oog en maak my dag
bietjie bietjie lam (bietjie bietjie lam)
my knieë raak lam as jy jou boude swaai
en jou hare waai so deur die wind
bietjie bietjie lam (bietjie bietjie lam)
my knieë raak lam toe jy vir my kom se
as ek jou hart wil hê
dan moet ek sing ... sing... sing
nananana nananana nananana nananana
nananana nananana nananana nananana
Want vir jou gaan ek moegdans
Gee my net een kans
Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk
Te kyk hoe jy kyk
As jy weet jy kan my kry
Want vir jou gaan ek moegdans
Gee my net een kans
Dis onwettig om te trap hoe jy trap
Te vat hoe jy vat
Gee my net een kans
Want vir jou gaan ek moegdans
Vir jou gaan ek moegdans
Vir jou gaan ek moegdans
Kan ek jou Superman, Batman
Ironman, Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
Vir jou ʼn hero wees
Kan ek jou Superman, Batman
Ironman, Spiderman wees?
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
Vir jou ʼn hero wees
Kan ek jou Superman, Batman
Ironman, Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
Vir jou ʼn hero wees
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
Vir jou ʼn hero wees
Wat maak jy met daai tien ton trekker, ploeg jy?
Wat sleep jy deur jou mielielande, ploeg jy?
Voordat jy kan plant
maak jy die grond eers bietjie nat
en sê my hoe lank moet ek wag
voor al die stropery?
Wat sleep jy deur jou koringlande, ploeg jy?
Wat staan jy so gevoude hande, ploeg jy?
Sit vir my ʼn broodjie in jou plaaskombuis se oondjie
en smeer heuning om my mondjie
ek wil lekkerkry
Hey sonneblom ek wag vir jou op die horison
Mag dit lank vat voor jy agterkom
Hoe mooi jy skyn my sonneblom
Hey, my sonneblom ek wag vir jou op die horison
Mag dit lank vat voor jy agterkom
Hoe mooi jy skyn my sonneblom
Hey sonneblom ek wag vir jou op die horison
Mag dit lank vat voor jy agterkom
Hoe mooi jy skyn my sonneblom
Die Afrikaner maak so
Hy weet sy krag kom van bo
dis maar hoe hy gemaak is
as hy vir jou groet
kyk hy jou in die oë
Jy's hier geplant en gebou
kan jy dit enigsins onthou?
Wie jy was, Wiejy is
dis weer tyd om te glo
Die Afrikaner maak so
Is jy reg om die vloek van ʼn sondebok te laat gaan?
Die Afrikaner maak so
Hy weet sy krag kom van bo
dis maar hoe hy gemaak is
as hy vir jou groet
kyk hy jou in die oë
Jy's hier geplant en gebou
kan jy dit enigsins onthou?
Wie jy was, Wie jy is
dis weer tyd om te glo
Die Afrikaner maak so
Wie jy was, wie jy is
dis weer tyd om te glo
Die Afrikaner maak so
Written by: Adolf Vorster, Brendan Peyper, Christoph Kotze, Dirk van Niekerk, Dirkie Gildenhuys, Don Kelly, Elandré Schwartz, Ewald Coleske, Gerhard Steyn, Harry Campbell, Jacomien De Wet, Johan Vorster, Juanita du Plessis, Kirsten Richard Schlebusch, Kurt Darren, MD Greyling, Marc Brandon, Riana Nel, Ricus Nel, Roux Cloete, Tony Campbell
instagramSharePathic_arrow_out