Top Songs By Ruhan Du Toit
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Ruhan Du Toit
Lead Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Ricus Nel
Banjo
Jeanré du Toit
Choir
Juandré Marrias
Choir
Paulo Azevedo
Choir
Bruce Wallace
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Amie de Villiers
Songwriter
Cornelis Jacobus Langenhoven
Songwriter
James Ambrose Brown
Songwriter
Manas de Villiers
Songwriter
Ruhan Du Toit
Arranger
Juan (Floors) Oosthuizen
Arranger
Deedee Oosthuizen
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruhan Du Toit
Producer
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
[Chorus]
Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie
Sing ons die Oukraal liedjie saam
Sing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome
En 'n ribbok wat daar teen die rantjie staan
[Verse 1]
Ons sing, ons speel (Ons sing, ons speel)
Van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel (Sal verveel)
Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie
Sing ons die Oukraal liedjie saam
[Verse 2]
Suikerbos, ek wil jou hê
Suikerbos, ek wil jou hê
Suikerbos, ek wil jou hê
Wat sal jou mamma daarvan sê?
[Verse 3]
Dan loop ons so onderdeur die maan
Dan loop ons so onderdeur die maan
Dan loop ons so onderdeur die maan
Ek en my Suikerbossie saam
[Verse 4]
Vêr in die wêreld, Kittie, Kittie, Kittie
Vêr in die wêreld, Kittie, Kittie oor die see
[Verse 5]
Sy laat haar draai, sy laat haar swaai, sy laat haar nie verraai
Sy laat haar draai en sy laat haar swaai, sy laat haar nie verraai
[Verse 6]
So ry die trein, so ry die trein, die Kimberley se trein
So ry die trein, so ry die trein, die Kimberley se trein
Hoor daar hoe stoom hy, stoom hy, stoom hy
Opdraand en afdraand, die Kimberley se trein
[Verse 7]
Jou kombers en my matras en daar lê die ding (Ooh-la-la)
Daar lê die ding, daar lê die ding (Ooh-la-la)
Jou kombers en my matras en daar lê die ding (Ooh-la-la)
Daar lê die ding, daar lê die ding
[Verse 8]
We are marching to Pretoria, Pretoria, Pretoria
We are marching to Pretoria
Pretoria here we come
[Verse 9]
O ek het 'n perd, 'n blinkvosperd met 'n splinternuwe saal
En ek klim op my perd, my blinkvosperd, en ek kom om jou te haal
Want jy't gesê as ek jou wil hê dan moet ek jou kom haal
Op 'n mooi ryperd, my blinkvosperd met 'n splinternuwe saal
Op 'n mooi ryperd, my blinkvosperd met 'n splinternuwe saal
[Verse 10]
Dis julle wat die wind, dis julle wat die wind, dis julle wat die wind laat waai
Dis julle wat die wind, dis julle wat die wind, dis julle wat die wind laat waai
Dis 'n onderbaadjie, dis 'n bobaadjie, dis 'n onderstebo baadjie
Dis 'n onderbaadjie, dis 'n bobaadjie, dis 'n onderstebo baadjie
[Verse 11]
Daar kom die Alibama, die Alibama die kom oor die see
Daar kom die Alibama, die Alibama die kom oor die see
[Verse 12]
Nooi Nooi die rietkooi nooi, die rietkooi is gemaak
Die rietkooi is vir my gemaak, om daar op te slaap
Nooi Nooi die rietkooi nooi, die rietkooi is gemaak
Die rietkooi is vir my gemaak, om daar op te slaap
[Chorus]
Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see
Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see
[Verse 13]
My Sarie Marais is so vêr van my af
Ek hoop om haar weer te sien
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon
Nog voor die oorlog het begin
[Verse 14]
O bring my t'rug na die ou Transvaal
Daar waar my Sarie woon
Daar onder in die mielies by die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marais
[Verse 15]
Daar onder in die mielies by die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marais
[Verse 16]
Vanaand gaan die volkies koring sny (Koring sny)
En vanaand gaan die volkies koring sny (Koring sny)
My geliefde hang in die bos
My geliefde hang in die bos
My geliefde hang in die bitterbessiebos
[Verse 17]
Môre Oompie, môre Tannie, waar is Sannie dan?
Sannie het gaan water haal daar onder by die dam
[Chorus]
Ja, Oompie, ja, môre gaan ons trou
Ja, Oompie, ja, môre gaan ons trou
[Verse 18]
Môre Oompie, môre Tannie, waar is Sannie dan?
Sannie het gaan water haal daar onder by die dam
[Refrain]
Pollie, ons gaan Pêrel toe, Pollie, ons gaan Pêrel toe
Pollie, ons gaan Pêrel toe, ek en jy alleen
[Verse 19]
Wat gaan julle in die Pêrel maak?
Wat gaan julle in die Pêrel maak?
Wat gaan julle in die Pêrel maak, jy en Pollie alleen?
[Verse 20]
Vat jou goed en trek Ferreira, vat jou goed en trek
Agter die bos is 'n klompie perde, vat jou goed en trek
Swaar dra, al aan die een kant, swaar dra, al aan die een kant
Swaar dra, al aan die een kant, vat jou goed en trek
[Verse 21]
Wat maak Oom Kalie daar, wat maak Oom Kalie daar?
Oom Kalie steek 'n stywe dop, hy slaan sy vrou met die handsambok
Wat maak Oom Kalie daar?
[Verse 22]
Wat maak Oom Kalie daar, wat maak Oom Kalie daar?
Oom Kalie steek 'n stywe dop, hy slaan sy vrou met die handsambok
Wat maak Oom Kalie daar?
[Verse 23]
Aai, aai, die Witborskraai hiervandaan na Mosselbaai
Hoog gevlieg en laag geswaai, by die groot see omgedraai
Aai, aai, die Witborskraai hiervandaan na Mosselbaai
Hoog gevlieg en laag geswaai, by die groot see omgedraai
[Chorus]
Hier's ek weer, hier's ek weer met my rooirok voor jou deur
Ek wil jou hê, ek sal jou kry (Ek wil jou hê, en ek sal jou kry)
Hier's ek weer, hier's ek weer met my rooirok voor jou deur
Ek wil jou hê, ek sal jou kry (Ek wil jou hê, ek sal jou kry)
[Verse 24]
Al slaan jou ma my driemaal oor my kop
Dan staan ek op dan kom ek weer (Dan staan ek op, dan kom ek weer)
Al slaan jou ma my driemaal oor my kop
Dan staan ek op dan kom ek weer (Dan staan ek op, dan kom ek weer)
[Chorus]
Hoe ry die Boere, sit, sit, so, sit, sit, so, sit, sit, so
Hoe ry die Boere, sit, sit, so, sit, sit, so, sit, sit, so hoera
Die Kaapse nooi sê ting-e-ling-e-ling, ting-e-ling-e-ling, hoera
Die Kaapse nooi sê ting-e-ling-e-ling, ting-e-ling-e-ling, hoera
Hoe ry die Boere, sit, sit, so, sit, sit, so, sit, sit, so
Hoe ry die Boere, sit, sit, so
Sit, sit, so, hoera
Written by: Amie de Villiers, Cornelis Jacobus Langenhoven, James Ambrose Brown, Manas de Villiers