Music Video

Sonja Herholdt - Die Trein Na Matjiesfontein (SENSASIE Remix / Visualizer) ft. SENSASIE
Watch Sonja Herholdt - Die Trein Na Matjiesfontein (SENSASIE Remix / Visualizer) ft. SENSASIE on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Sonja Herholdt
Sonja Herholdt
Vocals
SENSASIE
SENSASIE
Remixer
COMPOSITION & LYRICS
Anton Goosen
Anton Goosen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
SENSASIE
SENSASIE
Mixing Engineer
Boet Pretorius
Boet Pretorius
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Bring vir die harlekyn nog wyn
Rooi wyn, vir sy lag en traan en pyn
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai
Van die Vaal tot onder in Saldanhabaai
[Verse 2]
Bring vir die harlekyn nog wyn
Rooi wyn, vir sy lag en traan en pyn
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai
Van die Vaal tot onder in Saldanhabaai
[Verse 3]
Sirkus mense
Is in die dorp
Groot tent verrys
En die narre staan daar rond
[Verse 4]
Helder kleur vragmotors
Kom en gaan
Manne oppie stokke
En waens wat eenkant staan
[Verse 5]
Bring vir die harlekyn nog wyn
Rooi wyn, vir sy lag en traan en pyn
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai
Van die Vaal tot onder in Saldanhabaai
[Verse 6]
Sirkusmeester
Knik sy kop
Tree dan die arena
Sit sy swart hoed op
[Verse 7]
Blaas eers op sy fluitjie
Afrigter lig sy stok
Seilgordyne gly oop
En die leeus kom uit hul hok
[Verse 8]
Hoogtou akrobate
Die mense slaak 'n sug
Dwarsoor met eenwiel fietse
Dan keer weer terug
[Verse 9]
En eenkant in die donker
Weggesteek voel ek klein
Want niks is ooit so hartseer
Soos die traan van die harlekyn
[Verse 10]
Bring vir die harlekyn nog wyn
Rooi wyn, vir sy lag en traan en pyn
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai
Van die Vaal tot onder in Saldanhabaai
[Verse 11]
Bring vir die harlekyn nog wyn
Rooi wyn, vir sy lag en traan en pyn
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai
Van die Vaal tot onder in Saldanhabaai
Written by: Anton Goosen
instagramSharePathic_arrow_out