Credits
PERFORMING ARTISTS
Rooksein
Lead Vocals
ONS
Performer
Marco van Deventer
Lead Vocals
Megan Tait
Lead Vocals
Renier West
Lead Vocals
Ruve Erasmus
Lead Vocals
Ewald Janse van Rensburg
Keyboards
Dian Maritz
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Marco van Deventer
Songwriter
Renier West
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ewald Janse van Rensburg
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Sy roep my naam as die son gaan lê
Oor die oseaan asof sy my ken
[Verse 2]
Van dors raak tot dorp straat in een aand
Tot opstaan want ek kort ‘n sertifikaat
Van wyn plaas tot wys raak en groot praat
Dis al wat ons het
[Chorus]
Stellenbosch
Roep my
Stellenbosch
Vat haar tyd
Stellenbosch
Hou van my
Maar moenie worry nie want
Ek voel dieselfde Stellies
[Chorus]
Stellenbosch
Soek my
Stellenbosch
Dink vooruit
Hou vas want ek’s amper op pad
Want Stellies hou van my
[Verse 3]
Van my, van my, van my-y-y
Van my, van my, van my-y-y
My, my, my-y-y
Maar moenie worry nie want
Ek voel dieselfde Stellies
[Verse 4]
'n Nog 'n aand wat die son gaan lê
Probeer hard om vir jou te sê
Maar ek oordink alweer
Hierdie situasie kort mitigrasie want
[Verse 5]
Kerkstraat, die ompad
Maar ek loop om, om jou weer te sien
Ons gaan wyn drink
En ek dink
Ja jy bly my nikotien
[Chorus]
Stellenbosch
Roep my
Stellenbosch
Vat haar tyd
Stellenbosch
Hou van my
Maar moenie worry nie want
Ek voel dieselfde Stellies
[Chorus]
Stellenbosch
Soek my
Stellenbosch
Dink vooruit
Hou vas want ek’s amper op pad
Want Stellies hou van my
[Bridge]
In die onbekende
Tel ons weer ons sente
Maar dis altyd lente
Vir die Stellies mense
[Chorus]
Stellenbosch
Roep my
Stellenbosch
Vat haar tyd
Stellenbosch
Hou van my
Maar moenie worry nie want
Ek voel dieselfde Stellies
[Chorus]
Stellenbosch
Soek my
Stellenbosch
Dink vooruit
Hou vas want ek’s amper op pad
Want Stellies hou van my
[Verse 6]
Van my, van my, van my-y-y
Van my, van my, van my-y-y
My, my, my-y-y
Maar moenies worry nie want
Ek voel dieselfde Stellies
Written by: Marco van Deventer, Renier Van Der Westhuizen