Top Songs By Len Muller
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Lenderd Barend Johannes Muller
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Lenderd Barend Johannes Muller
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Theo Crous
Producer
Lyrics
Vind weer jouself
En dwaal in die rigting
Van die ewige stryd
Moenie bang wees vir niks nie
En laat jou oë toe gaan
Voel jou pyn
Diep tot hier binne
Dit is lankal uitgelê
Asof tyd nie bestaan nie
En laat dit asem haal
Want Daar is soveel meer wat jy kan leer
Uit hierdie stof en seer en weer probeer
As jy net op kan staan
Jy's okay
Al voel jy soms so klein (is jy nog jy?)
Met 'n gebreukte hart hou aan baklei
Al het jy als gegee
Jy's okay
Leef, leef in die rigting
Van die ewige Lig
daar is niks om te vrees nie
Want Daar is soveel meer wat jy kan leer
Uit hierdie stof en seer en weer probeer
As jy net op kan staan
Jy's okay
Al voel jy soms so klein (is jy nog jy?)
Met 'n gebreukte hart hou aan baklei
Al het jy als gegee
Jy's okay
Ooohhhhh
Hoooooooo
En laat jou oë toe gaan
En laat dit asem haal
Written by: Lenderd Barend Johannes Muller