Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Almero
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Almero Welgemoed
Songwriter
Danie Du Toit
Songwriter
Lyrics
Die branders breek
Nog bo jou kraag
In jou opgeblaaste bed
Wat soek jy hier?
Nee, ek kan mos nie swem nie
Ek gaan hierin wegsak
Klippe in my hande
Weerlig in jou hare
Ek wil net weer lig skep
En as ek kon sou ek jou hou
In 'n ark gebou uit my
En as ek kon sou ek jou dan
Laat vaar
Vloedverlief
Gaan kry jou twee van als
Ons gaan vanaand nog
Die branders in
Nee, ek kan mos nie swem nie
Ek gaan hierin wegsak
Kyk hoe sak my hande
Dieper as jou hare
Strale in die water
Van agteruit die reën
As ek kon sou ek jou hou
In 'n ark gebou uit my
As ek kon sou ek jou dan
Laat vaar
Vloedverlief
Gaan kry jou twee van als
Ons gaan vanaand nog
Die branders in
Written by: Almero Welgemoed, Danie Du Toit