Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Songwriter

Lyrics

Hierdie soutpilaar het nou
Met 'n moerse knal gebreek
Ek wonder wat meer van jou
Sal ek weet
Hierdie kamer sluk my in
En die kussing sluk my weg
Maar jy bly op my oor
Soos 'n sonvlek
My sambreeltjie
Gooi jouself net oop
Die ergste lê daar voor
Op die agterstoep van my brein
Word ek dronk aan iets soos jy
Hou jou voete, skuif nader
Kruisbeen hoog-gety
Ek het 'n foto, maar hy's klein
Van iets wat lyk soos jy
Ag, hou dit toe
Dit sal my kamer aan die brand slaan
My sambreeltjie
Gooi jouself net oop
Die ergste lê daar voor
Ek dink jou bloed is my hart
Jou God in my long
Ek styg in 'n sprong
Soos 'n warm, warm ballon
Written by: Albertus Jakobus Merwe, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Lodewyk Wielligh Christiaan Von, Moskou Toit Johan Du
instagramSharePathic_arrow_out