Featured In
Top Songs By Elizma Theron
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Elizma Theron
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elizma Theron
Lyrics
Don Kelly
Lyrics
Johan Oberholzer
Composer
Lyrics
[Chorus]
Ekke wou, ekke sou, ekke doen dit sommer nou ek sal aanhou
Gaan nie stop voor ek jou vashou
Oppad na jou
[Verse 1]
As ek die kronkelpad na jou toe vat
En in my tas is liefde en my hart
Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe voel teen myne
[Verse 2]
Ekke volg die echo's van my roep
Elke berg en dal sal ek deur soek
Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe voel teen myne
[Chorus]
Ekke wou, ekke sou, ekke doen dit sommer nou ek sal aanhou
Gaan nie stop voor ek jou vashou
Oppad na jou
[Chorus]
Ekke wou, ekke sou, ekke doen dit sommer nou ek sal aanhou
Gaan nie stop voor ek jou vashou
Oppad na jou
[Verse 3]
Soos die Suiderkruis die lig bekruip
En die maan verlig die pad vooruit
Wonder ek of jy ook graag jou lippe voel teen myne
[Verse 4]
Daar is niks wat ek nie sal probeer
Geen rivier of berg wat my kan keer
Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe voel teen myne
[Chorus]
Ekke wou, ekke sou, ekke doen dit sommer nou ek sal aanhou
Gaan nie stop voor ek jou vashou
Oppad na jou
[Chorus]
Ekke wou, ekke sou, ekke doen dit sommer nou ek sal aanhou
Gaan nie stop voor ek jou vashou
Oppad na jou
[Verse 5]
Al val ek neer sal ek opstaan
En verder in die donker gaan
Geen donderstorm sal my terug laat draai
[Verse 6]
Die einde van die kronkelpad
Sien ek jou staan met alles wat
Ek ooit in jou wou hê en baie meer
[Chorus]
Ekke wou, ekke sou, ekke doen dit sommer nou ek sal aanhou
Gaan nie stop voor ek jou vashou
Oppad na jou
[Chorus]
Ekke wou, ekke sou, ekke doen dit sommer nou ek sal aanhou
Gaan nie stop voor ek jou vashou
Oppad na jou
Written by: Don Kelly, Elizma Theron, Johan Oberholzer, Marc Brendon, Pieter Koen