Top Songs By Len Muller
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Len Muller
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Len Muller
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Len Muller
Producer
Gideon Botes
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Onder sterre en in die see
Oor die berge en deur rivier
Weke, jare, ure, nou
Verlang my wese net na jou
Oh, oh, oh, oh
[Verse 2]
Storm winde en sonskyn nag
Wolke wat berus nog 'n dag
[Chorus]
Maar alles in my hart en gees
Wil net aan jou wese kleef
Ja alles in my hart, my vlees
Wil net by jou wees
Ek wil net by jou wees
[Verse 3]
Storm winde en sonskyn nag
Wolke wat berus nog 'n dag
Hoog vlieg en laag swaai
By 'n blou see omgedraai
[Chorus]
Want alles in my hart en gees
Wil net aan jou wese kleef
Ja alles in my hart my gees
Wil net by jou wees
[Verse 4]
Oh, ek het in die aand verdwaal
Oppad van die Kaap terug na jou toe en
Ek sal nooit dieselfde wees nie
Vandat ek jou ken
[Verse 5]
Die pad het sy tol ge-eis
Te veel van myself moes gee
En ek sal nooit dieselfde wees nie
Vandat ek jou ken
Written by: Len Muller