Top Songs By Len Muller
Credits
PERFORMING ARTISTS
Lenderd Barend Johannes Muller
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Lenderd Barend Johannes Muller
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Gideon Botes
Producer
Lyrics
Op voor 5
Ek voel dit aan my lyf
Niks om oor te slaap nie
Dit voel soos tienerangs
Maar ek weet
Jy weet
Dis 'n kopskuif
Gebore vir ’n ander huis
Wonder of ek dit dalk vergeet
Dis fine, ja
Ek’s okay, ek voel jou diep hier binne
Diep tot in die middel van my siel
Niemand sal verstaan
Jy weet wat ek bedoel
Gee jou daai gevoel
Dat hemel weer op aarde kan bestaan
Die simfonie kom in wolke wat my wegdra
Ek kry my energie in die golwe wat my heel maak
Jy bly my energie as die skemer om ons lig raak
So kom ons wees net hier op die heuwels waar ons stil kan raak
Jy weet
Wat ek bedoel
Onthou jy
Toe ek deur jou hande gly
Weet dit moes verander
Dit voel of ons die tyd net verdryf
Jy weet
Ek’s ’n kopskuif
Gemaak vir ’n nuwe huis
Meer as net ’n nommer op ’n lys
Niemand sal verstaan...
Jy weet wat ek bedoel...
Ek is hier vir jou
In al jou vorms van normaliteit
Bly ek lief vir jou
(Net soos jy is, net soos jy is)
Die simfonie kom in wolke wat my wegdra
Ek kry my energie in die golwe waar ek heel kan raak
Jy bly my energie as die skemer om ons lig raak
Written by: Lenderd Barend Johannes Muller